Oasis Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lorette R - Aug 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Marius L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagkamer.
Fanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens. Effektief. Behulpsaam.
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangename kuier met baie vriendelike mense. Groot ruim kamers.
Riaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek!
Noel D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Anina O - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gaaf, groot kamers. Ontbyt aan ietwat duur kant.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kent W - Apr 2023
Algehele gradering
This was a very nice stay with friendly staff.
Pierrette G - Sep 2023
Algehele gradering
Akkommodasie vir kontrakteurs, nie vir toeriste nie.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Jackie P - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Jacobus D - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur John en was baie behulpsaam. Rustige verblyf.
Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, sentraal vir blommekyk.
Thomas V - Apr 2022
Algehele gradering
The guest house is unfortunately out of time.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Bertus G - Sep 2021
Algehele gradering
Ons elke verwagting oortref, gerieflik, netjies, ruim en volledig, dit was Oasis se bydrae om ons reis nogmaals 'n spesiale een te maak. Dankbaar en geseënd.
Lees meerMichele M - Aug 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay. The place was clean and quiet and had everything we needed. Even though it was cold, we stayed warm.
Hendrieka K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, ruim en baie netjies.
Jacky I - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Angelique C - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig
Celmaré T - Des 2021
Algehele gradering
Rustige oase.
Corne J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
George N - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend om die naweek daar te kon spandeer.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Dankie vir die mooi review George
Bly julle het dit geniet by ons
Hoop om julle gou weer te sien
Groete
John
Monique K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en veilig.
George N - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees.
Inge S - Aug 2021
Algehele gradering
Very convienient location
Andre S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en lekker plek om te oornag.
Neels R - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Paul L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek en baie rustig.
Ben F - Des 2020
Algehele gradering
Superskoon en netjies.
Riaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig parkering, vriendelike gasheer, ruim kamer met alles wat jy benodig, fantastiese aandete en rustige atmosfeer.
Margaretha A - Sep 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese verblyf en regtig waarde vir geld.
Estelle B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike etes en gasvryheid was tops.
Herman C - Aug 2020
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Eduan N - Aug 2020
Algehele gradering
Tweede maal hier, nog lekkerder gebly as die eerste keer. Dankie, John, en sterkte en God’s seën!
Oasis Country Lodge se terugvoer
Hi Eduan
Dankie, dis lekker om gaste te kry wat terug kom.
Bly julle het dit geniet.
Sien gou weer
Groete
John
Dalene J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Heerlike etes.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Ons is bly u het u verblyf geniet. Hopelik sien ons mekaar weer as u in ons omgewing is.
Vriendelike Groete,
John
Hendrik P - Jan 2020
Algehele gradering
Groot kamers, netjies, veilige area en parkering, self-catering of etes, swembad, stil buurt, WiFi werk goed, Volle DStv en baie goeie waarde!
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Ons is bly u het u verblyf geniet.
Hopelik sien ons mekaar weer as u in ons omgewing is.
Vriendelike Groete,
John
Alex L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese kamer en lieflike ou gebou.
Salie C - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker
Faan J - Aug 2020
Algehele gradering
Reeds 4de kuier by Oasis. Voel al soos familie. John-hulle sorg baie goed vir ons.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Mr en Me Jordaan
Dankie vir die kuier weer
As alles goed afloop en ons word gespaar sien ons mekaar weer volgende jaar
Dis n plesier om julle by ons te he
Groete
John
Vernodi H - Des 2020
Algehele gradering
Ek wil weer gaan!
Leon W - Aug 2020
Algehele gradering
Interessante omskepping van 'n laerskool.
Sandra E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Annelie L - Sep 2019
Algehele gradering
Sal dit my huis kan maak.
Eduan N - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het laat gearriveer maar die ontvangspersoon was op sy pos om ons welkom te heet en tuis te laat voel.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Eduan
Ek is bly julle het julle aand hier geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
John
Jaco D - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend!
Willem V - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en boonop vriendelike diens!
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Willem,
Ons is bly julle het die nag geniet hier. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
John
Faan J - Aug 2019
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en deurgaans ook so behandel. Sal vir seker weer daar gaan kuier.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Mr Jordaan,
Ons is baie bly u het u kuiertjie by ons geniet.
Hoop ons sien u volgende jaar weer.
Vriendelike groete,
John
Gert V - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklike kamers, baie spasie.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Mr Vrey,
Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet en hoop on julle weer te sien as julle in ons geweste is.
Vriendelike Groete,
John
Anthea K - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing wegbreek.
Ek en my gesin het die wonderlikste tyd gehad en die eienaar, John het ons soos familie laat voel. Hulle loop die ekstra myl om jou welkom te laat voel. Duisend dankies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eugene V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Eugene
Ons is bly julle het dit geniet by ons. Ek hoop jy ken jou tafels nou, wou net kyk of jy dit nog onthou. Ons hoop om julle gou weer te sien
Vriedelike groete
John
Andre M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf met ruim goedversorgde kamers.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Middag Andre
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
John
Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sonja B - Aug 2018
Algehele gradering
Het alle verwagting oortref.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Middag Sonja,
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien in ons deel van die land.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete,
John
Isabel L - Jun 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Middag Willie
Dit is ons plesier, ek is bly julle het die kuier by ons geniet.
Onthou ons as julle weer in hierdie rigting kom.
Vriendelike groete
John
Brumilda G - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Brumilda
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Was vir ons heerlik om julle hier te gehad het.
Julle is altyd welkom as julle weer 'n wegbreek nodig het.
Vriendelike groete
John
Hendrik B - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie skoon.
Timothy B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige, netjiese plekkie.
Lees meerOasis Country Lodge se terugvoer
Goeie Dag Mr Beaton,
Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet
Jammer oor die brosjure weereens.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
John
Jaco D - Des 2018
Algehele gradering
Koel en netjies!
Venessa I - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was groot vir 'n familie.
Desirie B - Des 2017
Algehele gradering
Goeie diens gelewer.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Beste Desirie,
Baie dankie, ons probeer ons bes om 'n goeie diens te lewer. Onthou ons asb. as julle weer in die rigting kom.
'n Voorspoedige nuwe jaar word vir julle toegewens.
Groete,
John
Riana C - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Oasis Country Lodge se terugvoer
More Riana,
Baie dankie vir jou terug voer. Dit was ons plesier en julle is altyd welkom.
Vriedelike groete,
John
Rene V - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamer, heerlike ontbyt, vriendelike diens.
Christina L - Des 2017
Algehele gradering
'n Oase in versengende hitte deur die vriendelike bestuurders.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Beste Christina,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle te kon ontvang. Onthou ons asb. as julle weer in ons geweste is.
Voorspoedige nuwe jaar en alles wat mooi is vir julle.
Groete,
John
Beverley D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was regtig 'n welkome oasis. Baie gasvry en vreeslik behulpsaam. Ons verblyf van 3 dae het ons baie geniet. Beveel dit sterk aan.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Dankie Beverley,
Dit was vir ons lekker om julle te ontvang het.
Hoop julle het die Wes Kus kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Voorspoedige nuwe Jaar en alles wat mooi is vir julle
Groete,
John
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Llewellyn F - Jan 2017
Algehele gradering
It was Home away from Home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n tuiste weg van die huis.
Ek en my familie het ons naweek baie geniet en ons kan nie wag vir ons volgende vakansie nie want nou weet ons waar ons wil bly. Ek het my familie reeds na Oasis C Lodge verwys vir Paasnaweek, hoop net daar is nog plek. Seënwense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Good day Liewellyn,
Thank you for the good review. I am glad to hear that you enjoyed it and I can`t wait to see you again.
I informed him to book early to avoid disappointment.
Have a great day.
Regards,
Hilda
Debbie V - Feb 2017
Algehele gradering
Not at all what we expected from the photographs, as they are very misleading.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Glad nie wat ons verwag het van die foto's nie, aangesien hulle baie misleidend is.
Die geriewe was baie skoon en jy kan sien hulle doen hul beste met wat hul het, maar die beddegoed, linne en handdoeke is oud (dog skoon). Die staf was baie hulpvaardig en vriendelik, maar ons het verwag dat die geriewe beter sou wees na ons die foto's gesien het. Die skitterende swembad was definitief nie skitterend nie. Die eenhede word nie daagliks skoongemaak tensy jy dit versoek teen addisionele koste nie. Ons het betaal vir 'n luukse dubbelkamer en dis regtig nie wat ons verwag het nie. Dit was so donker van binne dat jy die ligte moes aanskakel, want die vensters word geblok deur die motorafdak. Die TV was baie klein en so hoog teen die muur dat jy nie die skerm kon sien nie. Daar was geen plek om te sit soos jy beloof word deur die foto's nie. Dit ontbyt wat ons bestel het was heerlik en die porsies groot (behalwe vir die marmelade wat af was, en baie aaklige koffie). Hilda en haar personeel is baie vriendelik en verwelkomend, en daar kan nie fout gevind word met hul diens nie. Ek dink wel dat hulle sekere verwagtinge skep met die foto's en dat as jy foto's opsit vir advertensie, moet jy daardie verwagtinge of bevredig of oortref.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan-hendrik F - Aug 2017
Algehele gradering
Duur vir wat mens kry en akkommodasie voel soos 'n kluis.
Lees meerOasis Country Lodge se terugvoer
Goeiemore Meneer,
Dankie vir die inset wat ons ontvang het en ek hoop my terugvoering sal bietjie lig werp uit u ongelukkigheid.
Eerstens is die kamer ons Honeymoon Suite daarom het dit swaar donker gordyne en ons gebruik dit verder ook vir al ons ander gaste ook as dit beskikbaar is.
Die aantuiging dat die kamers is donker, het u ons ander kamers ook gesien? Ek kan met alle eerlikheid se dit is onwaar.
Dan nou van u kyk uit op 'n lee parkeerarea, dit is waar maar dit is nie dat by Oasis see uitsig kamers is wat mens wel kry as jy uitkyk by jou venster. Ons vooraansig van die plek kan u duidelik vooraf gesien het die parkeer area onder ry vensters af van die kamers.
Ons het 2 kragproppe in daardie kamer. By die 1 krag prop is 'n multi plug juis ingesit sodat buiten die ketel, TV en yskas daar nogsteeds plek is om ander items in te plug.
Ek hoop u verstaan ons kant ook van die saak.
Geniet u dag.
Vriendelike Oasis Groete,
Hilda Jansen
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie swak.
Louis B - Sep 2016
Algehele gradering
Ruim.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Louis
Baie dankie vir die inset. Ons gaan beslis 'n plan met hul maak.
Verder hoop ek dat u het dit geniet en hoop om u weer te sien.
Mooi dag.
Hilda Jansen
Gert M - Aug 2016
Algehele gradering
Lieflike groot kamer met ou plankvloere.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Mnr. Muller,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en ek is bly u het dit geniet.
Hoop om u weer in die toekoms te sien.
Geniet die dag.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Trudie P - Sep 2016
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Frans And Wendy D - Aug 2016
Algehele gradering
Service was good and room was clean.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Hi Wendy,
Thank you for the review and we are glad that you enjoy it.
Hope to see you again.
Warm regards,
Hilda
Henk K - Mrt 2016
Algehele gradering
Very relaxing and secure.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Good day
Thank you very much . Cant wait to see you again.
Warm regards
Hilda Jansen
Zynonisa D - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties! Kon nie vir beter vra.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Zynonisa,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is verskriklik bly dat julle dit geniet het en dat die hoë temperature julle glad nie afgesit het nie. Dit was my plesier om tot jul tot diens te wees. Kom gerus weer kuier, ek sien uit daarna.
Mooi dag en moenie te hard werk nie.
Vriendelike Oasis-groete,
Hilda
Leslie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Professional, courteous, value for money, all nicely intermingled with Weskus friendliness that I have become used to.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Good day Mr Leslie
I am very glad to hear and receive this positive response.
I hope to see you soon and many thanks for the visit at us.
Always a pleausure from my side.
Have a nice day further
Warm regards
Hilda
Andre V - Des 2016
Algehele gradering
Woestyn Oase
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Wendy
Baie dankie vir die terugvoering en ek is bly dat jul dit geniet het.
Dankie vir u voorstel met beddegoed, maar wit beddegoed en handdoeke deug glad nie met Klawer se water nie.
Kom gerus weer en dankie vir die besoek.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Brian G - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs vanaf Hilda en 'n unieke ervaring om in 'n klaskamer to slaap.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Mnr Groom,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering. Ek is baie bly dat u dit geniet het en hoop om jul weer vir n volgende keer te sien.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Faan J - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige en ontspanne atmosfeer.
Lees meerOasis Country Lodge se terugvoer
Goeienaand Mnr Jordaan,
Baie dankie vir die positiewe inset wat u vir ons gegee het en is baie bly u het lekker gebly.
Dankie dat u vir ons bewus gemaak het van die instandhoudingswerkies ons gaan dit definitief regstel.
Dit was lekker om u te kon ontmoet en te akkomodeer.
Ek sien uit na u volgende besoek by ons.
Geniet die aand verder.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Peter R - Aug 2016
Algehele gradering
Our room, while clean and functional, felt rather bleak.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Robert V - Jul 2016
Algehele gradering
Nie die plek vir enkelnag oorbly nie.
Lees meerOasis Country Lodge se terugvoer
Goeiemore Mnr van Rooyen
Dankie vir die inset. Jammer dat u se ervaring so was wat u self gekies het op ons webblad.
Ek wil darem ook dit net regstel dat u kan nie sê die kamers het geen dekor nie want u het glad nie ons ander kamers gesien nie want u het net in Kamer 2 geslaap. Elke kamer lyk anders en met 'n ander kleurskema en dekor maar hoe sê hul, smaak verskil.
Daar was wel nog ander gaste in ander kamers, so ek voel u kan nie n stelling maak en dit publiseer as u nie eers die regte feite het nie. My ander kamers wat daardie aand ook ingebly het , is lang termyn huurders en hul kom laat in en vertrek vroeg.
Dankie vir u ondersteuning en geniet die dag verder.
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Andre V - Mei 2016
Algehele gradering
Onaangenaam.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Andre
Dankie vir die terugvoering .
Ek wil darem net ietsie bylas , dat op ons webtuiste staan dat dit die 1ste skool was, so u kan dadelik weet u gaan nie 'n nuutgeboude plek kry en die oorsprong is sover moontlik behou en wel veranderinge aangebring. So dit spyt my as die foto`s misleidend was en u is meer as welkom om terugvoering daarop te gee.
Ek het die aand met u vrou gesels in die kombuis, soos u weet, en ek het vir jul genoem dat hier nog gaste later gaan kom en ek hoop nie hul gaan 'n steuring wees nie. Ek het ook nog 'n gegrap en gesê, u is mos darem in die polisie, so maak maar stil want ek kan dit nie hoor waar ek bly nie, of kontak my gerus indien u enige problem sou ondervind.
Met uitklok het u wel genoem dat u maar baie lawaai het maar dat andersins als reg was. Die ligte het ek genoem dat die elektrisiën besig is met herstelwerk, en daarom is die buiteligte nog af, so sulke goed gebeur by ons almal en is buite ons beheer; en ek hoop u het begrip daarvoor.
Baie dankie dat u wel ons besoek het .
Mooi dag
Hilda
Bennie B - Okt 2016
Algehele gradering
Wel eerstens is die plek glad nie soos die foto's op die internet nie. Die swembad is vervalle en kort onderhoud. Beter gastehuise in Vredendal 28 km verder.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiemore Bennie
Dankie vir die inset ek gee dit deur vir die eienaar.
Wil net graag iets op die tafel le dat die swembad vuil lyk in die lig van verf wat af is in bad wat ander nie raaksien maar daar gelaat.
Dankie dat u wel oorgebly het en hoop u het n lekker dag
Groete
Hilda
Jeanette L - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Marianne V - Jul 2015
Algehele gradering
Five stars for them!
Patrick H - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jolanda B - Apr 2015
Algehele gradering
Oasis Country Lodge was so lekker sentraal geleë, en ons het heerlik daar gebly!
Denise V - Des 2015
Algehele gradering
Friendly, neat, good food and value for money.
Willa N - Feb 2015
Algehele gradering
Hier is ons hartlik welkom geheet, hieroor en daaroor gesels en toe is ons kamer aan ons gewys.
Koos V - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese kamers.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Koos,
Verskriklik baie dankie vir die positiewe en pragtige terugvoering van u. Dit was n groot plesier om jul te akkomodeer en te leer ken, kom kuier gerus weer.
Geniet die naweek
Vriendelike Oasisgroete
Hilda Jansen
Lucas B - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies, aangenaam en ontspannend.
Susan L - Sep 2015
Algehele gradering
Quiet!
Willem A - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en rustig.
Ian L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker lafenis teen die hitte - baie gerieflik en rustige atmosfeer.
Oasis Country Lodge se terugvoer
Hallo Ian
Baie dankie vir die pragtige kommentaar en is baie bly om te hoor dat jul dit geniet het.
Ja dit is jammer om nog die ent te ry maar ag wat dit is darem nie so ver nie ,, net n bietjie meer as 3.5 ure se ry vanaf Kaapstad.
Kom kuier maar n langnaweek weer vir ons.
Mooi dag
Vriendelike Oasisgroete
Hilda
Ina D - Mei 2015
Algehele gradering
Lekker!
Marlene E - Jun 2015
Algehele gradering
Bekostigbaar!
Anver D - Mrt 2015
Algehele gradering
Great.
Wilna T - Sep 2015
Algehele gradering
Moeilik om te kry.
Rosa S - Jan 2015
Algehele gradering
Swak.
Hannah R - Sep 2014
Algehele gradering
Uniek - sal enige tyd dit aanbeveel!
Jan V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik en skoon.
Vanesse S - Apr 2014
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Hestelle L - Apr 2014
Algehele gradering
Amper soos by my huis.
Fanie U - Des 2014
Algehele gradering
Lieflik met baie karakter!
J V - Sep 2014
Algehele gradering
Met vriende na die blomme gaan kyk.
Roy M - Mrt 2014
Algehele gradering
Good for a weekend break
Bella V - Des 2014
Algehele gradering
Rustig, maar lepels en glase was vuil.
Des S - Aug 2014
Algehele gradering
Vir wat hulle bied is die prys heeltemal te duur.
Liza M - Des 2014
Algehele gradering
Veilige oornagplek.
Leon P - Des 2014
Algehele gradering
Gesinskamer.
Lees meerJuleen M - Sep 2013
Algehele gradering
Was baie beïndruk met verblyf en vriendelike diens.
Annemarie T - Des 2013
Algehele gradering
'n Rustige ervaring!
Chris P - Aug 2013
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam!
Malesa A - Jan 2013
Algehele gradering
Great
Winston M - Mei 2013
Algehele gradering
Good clean resort.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleistraat 5, Klawer, 8145, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang