Oasis Country Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleistraat 5, Klawer, 8145, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is omring deur die Maskam-berge en bied 'n rustige oase met luukse verblyf met lugversorging.
Die gebou was oorspronklik die eerste skool in Klawer, maar is deur die huidige eienaars gekoop en lieflik opgeknap. Die pragtige houtvloere in die klaskamers wat nou as luukse gastekamers dien het behoue gebly. Talle verbeterings is op die terrein aangebring, insluitend 'n lieflike kampeerterrein en karavaanpark in die pragtige tuin.
Die gastehuis bied ruim konferensiegeriewe met lugversorging, volledig toegerus vir tot 80 afgevaardigdes. Ons bied ook spysenieringsgeriewe. Die speelkamer het 'n pooltafel, vingerbord, veerpyltjiebord, 'n kaarttafel, DStv en 'n sitarea. Daar is 'n paar binne- en buite braaigeriewe in die pragtige tuin. Koffie- en teemaakgeriewe word dag en nag in die gang aangebied. WiFi is beskikbaar op die perseel.
Pragtige onthaalareas is oor die perseel versprei en gaste kan heerlik braai saam met hulle vriende of familie. Die gastehuis bied 'n enorme swembad met 'n uitnodigende lapa-area waar jy kan ontspan op 'n warm somersdag en die rustigheid geniet. Swemhanddoeke word ook voorsien vir gebruik by die swembad.
Daar is 'n hele aantal plaasdiere en voëls wat dalk aan gaste besoek sal aflê tydens hul verblyf. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, maar daar is 'n hond op die perseel. Daar is wel 'n hond op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Valleistraat 5, Klawer, 8145, Wes-Kaap
- Gaste dink Oasis Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleistraat 5, Klawer, 8145, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang