Oasis Guesthouse
Beskrywing
Hierdie eenheid is perfek vir 'n groter groep kliënte wat 'n kamer wil deel of vir kontrakteurwerkers. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n waaier, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Verwarmers kan gedurende die winter gebruik word. 'n Stoof is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik en laat gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere toe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik en laat gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere toe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n privaat ingang en is ideaal vir gaste met groter voertuie aangesien daar oorgenoeg parkeerplek voor die kamer is. Hierdie kamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik en laat gemanierde klein- tot mediumgrootte-troeteldiere toe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Brandstraat 5, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang