Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies


Netheid
3.1
Ligging
2.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
2.8
Veiligheid
3.1
Anonieme gas
1 nag
3.2
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sakkie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2022

Baie ongemaklik. Die kamer kon nie sluit van buite wanneer jy uitgaan nie. Die bed is vodde, slaap baie ongemaklik. Daar is net geriewe in kamer vir een persoon. Daar is 'n kraak regdeur die muur reg oor die bed. Die stort is stukkend. Wou kanselleer maar omdat dit al na 18:00 was het ons dit maar gebruik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Apr 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Estelle D
1 nag Gesin met tieners
1.4
Apr 2022

Pateties, geen kliëntediens, matrasse is deurgeslaap, beddegoed het al beter dae geken. Eienaar is nie daar vir inkloktyd nie. Eienaar word telefonies gekontak en sê hy sal oor 30 minute terug wees. 'n Uur later word die webblad gekontak, hulle beweer hy sê hy is oor 5 minute daar. Na 5 minute word webblad weer gekontak want eienaar is steeds nie daar nie. Nou word gesê hy sal in 10 minute daar wees. Die eienaar het geen belangstelling in kliëntediens en kan nie eers kliënt kontak as hy nie by sy bepaalde tyd kan wees nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Adri K
1 nag Gesin met tieners
1.4
Feb 2022

Oornagkamer nie gastehuis. Die plek is glad nie maklik om in die donker op te spoor nie. Baie verwaarloos en swembad is vuil. Matrasse aan die ou kant. Badkamer kort 'n deur vir meer privaatheid.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Mbali M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

We had the best stay, loved the serenity and great location. I will definitely stay there again when I come back to the province. I loved everything about this guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Oasis Guesthouse
Thank you for the lovely message. Regards, Leon

Frederik J
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2021

'n Oornag bed en daar gaan ek. Nie tyd gespandeer nie. Donker arriveer en donker weg gery. Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig en die kamer netjies en skoon met net die nodigste. 'n Deur wat kan toemaak in die badkamer sou gaaf gewees het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liana F
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2021

Ons het nie gekry waarvoor ons betaal het nie. Ons het 'n 5 persoon-kamer met 'n stort bespreek. Ons het 2 kamers aan verskillende kante van die gastehuis gekry. Een 3 persoon-kamer en een twee persoon-kamer. Ek wou nie my kinders alleen laat nie so hulle het op die vloer geslaap. Geen stort. Die televisie werk nie. Die swembad is nie bruikbaar nie. Die ander gaste het tot verby 2 uur musiek geblaas en geskree so ons kon nie slaap nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2021

Die kamer was skoon, dis al wat ek kan se Die plek lyk glad nie soos op webtuiste nie. Kamer was skoon. Geen warm water met aankoms 17:00 nie. Eienaar het teen 21:00 uur die aand kom klop en se hy het geyser aangesit. Nee wat, ek sal verby hou.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lucinda P
1 nag
2.6
Okt 2021

Dankie vir die rustige verblyf. Ons verblyf was aangenaam, Daar is egter goedjies wat aandag nodig het. Die badkamer kan netjieser gedoen word, die stort is nie op standaard nie. Die swembad was vuil, het nie vertoon soos op die fotos nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brandstraat 5, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOsEHJ4yl77lAjTN6LqEwD8d0piRoIXyQ9R4iJ7p4N2ke1b94Li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 20 5 1 3 5 Brand Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -27.20759151569 25.984369432808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang