Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 20 resensies vir Oasis Guesthouse
Netheid
3.1/5
Diens
2.8/5
Ligging
2.6/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.6/5
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sakkie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sakkie R

Baie ongemaklik.

Die kamer kon nie sluit van buite wanneer jy uitgaan nie. Die bed is vodde, slaap baie ongemaklik. Daar is net geriewe in kamer vir een persoon. Daar is 'n kraak regdeur die muur reg oor die bed. Die stort is stukkend. Wou kanselleer maar omdat dit al na 18:00 was het ons dit maar gebruik.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Estelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle D

Pateties, geen kliëntediens, matrasse is deurgeslaap, beddegoed het al beter dae geken.

Eienaar is nie daar vir inkloktyd nie. Eienaar word telefonies gekontak en sê hy sal oor 30 minute terug wees. 'n Uur later word die webblad gekontak, hulle beweer hy sê hy is oor 5 minute daar. Na 5 minute word webblad weer gekontak want eienaar is steeds nie daar nie. Nou word gesê hy sal in 10 minute daar wees. Die eienaar het geen belangstelling in kliëntediens en kan nie eers kliënt kontak as hy nie by sy bepaalde tyd kan wees nie.

Adri K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adri K

Oornagkamer nie gastehuis.

Die plek is glad nie maklik om in die donker op te spoor nie. Baie verwaarloos en swembad is vuil. Matrasse aan die ou kant. Badkamer kort 'n deur vir meer privaatheid.

Mbali M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali M

We had the best stay, loved the serenity and great location.

I will definitely stay there again when I come back to the province. I loved everything about this guesthouse.

Oasis Guesthouse se terugvoer

Thank you for the lovely message.
Regards,
Leon

Oasis Guesthouse
Frederik J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik J

'n Oornag bed en daar gaan ek.

Nie tyd gespandeer nie. Donker arriveer en donker weg gery. Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig en die kamer netjies en skoon met net die nodigste. 'n Deur wat kan toemaak in die badkamer sou gaaf gewees het.

Liana F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liana F

Ons het nie gekry waarvoor ons betaal het nie.

Ons het 'n 5 persoon-kamer met 'n stort bespreek. Ons het 2 kamers aan verskillende kante van die gastehuis gekry. Een 3 persoon-kamer en een twee persoon-kamer. Ek wou nie my kinders alleen laat nie so hulle het op die vloer geslaap. Geen stort. Die televisie werk nie. Die swembad is nie bruikbaar nie. Die ander gaste het tot verby 2 uur musiek geblaas en geskree so ons kon nie slaap nie.

Elize B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize B

Die kamer was skoon, dis al wat ek kan se

Die plek lyk glad nie soos op webtuiste nie. Kamer was skoon. Geen warm water met aankoms 17:00 nie. Eienaar het teen 21:00 uur die aand kom klop en se hy het geyser aangesit. Nee wat, ek sal verby hou.

Lucinda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lucinda P

Dankie vir die rustige verblyf.

Ons verblyf was aangenaam, Daar is egter goedjies wat aandag nodig het. Die badkamer kan netjieser gedoen word, die stort is nie op standaard nie. Die swembad was vuil, het nie vertoon soos op die fotos nie.

Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Exactly what I was requiring. Very close to the golf course.

Owner very helpful and accommodating to any request.

Lukas E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas E

Basic needs met.

See stars.

Molebogeng S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Molebogeng S

No one was available upon the arrival. I had to wait for them.

Their service was bad, had to wait for their arrival and refused to give me the invoice after the departure.

Elanna B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elanna B

Nie wat ons verwag het nie.

Die kamer was netjies. Die handdoeke wat vir ons gebring is het bietjie oud vertoon. Die bad was nie skoon gemaak nie, ek moes nog goggas uit die bad verwyder voor ons kon bad. Alhoewel daar 'n mooi tuin is was daar geen plekkie om rustig te kon sit en ontspan buite die kamer die. Die kamer wat ons gehad het (nommer 4) is die enigste kamer wat op die voortuin uitkyk - daar was geen stoel of tuinbankie nie. My man moes 'n plastiese tuinstoel vir hom gaan haal het aan die agterkant van die huis sodat hy buite kon sit en rook. As jy net wil slaap, is daar niks fout met die plekkie nie, maar weet net, jy sal op die gras moet sit as jy bietjie wil ontspan.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lita F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lita F

The stay was good and fulfill our needs, the only negative comment is the distance from our vehicle.

We found the place neat and well equipped, enough bedding and everything in place to fit our needs. The only negative thing for us was the distance that our disabled person need to walk to the room over uneven ground.

Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G

Langnaweek verblyf.

Kamer een sluit nie van buite nie so jy los jou besittings daar op eie risiko as jy uitgaan. Daar is slegs 'n hol houtdeur wat kamer 1 en 2 skei so jy hoor elke geluid van die kamer langsaan. Die toilet in kamer 1 is nie goed vas nie so sit baie stil! Wag 'n ewigheid vir die stort se water om warm te word en dan is dit net 'n dun straaltjie. Alles was ten minste silwerskoon, maar sal nie weer in kamer 1 bly nie!

Oasis Guesthouse se terugvoer

We have no problem if the customer complains to us personally and we will make a plan. There was, unfortunately, no other rooms available on that weekend.
Regards, Leon

Oasis Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Willem I - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem I

Gemiddeld.

Verblyf skoon maar afgeleef. Kort opkikker in moderner styl. Stort sal water bespaar.

Oasis Guesthouse se terugvoer

New duvets in all rooms.
All rooms newly painted as shown on photos.

Regards, Leon/manager

Oasis Guesthouse
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brandstraat 5, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOsEHJ4yl77lAjTN6LqEwD8d0piRoIXyQ9R4iJ7p4N2ke1b94Li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 20 5 1 3 5 Brand Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -27.20759151569 25.984369432808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang