Oasis in the Wild
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Leeustraat 4189, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oasis in the Wild bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike eko-vriendelike woonstel in Marlothpark. Vrylopende diere soos kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke, rooibokke en verskeie ander bokkies is op die perseel te sien.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Gratis WiFi en parkeerplek onder 'n afdak is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Poppy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leeustraat 4189, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Oasis in the Wild het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Leeustraat 4189, Marlothpark, 1321, Mpumalanga