Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obelix Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Obelix Guest House bied 'n opset waar gaste behoorlik tuis kan voel in die geheimsinnige dorpie Lüderitz.

Die gastehuis bied verblyf in 'n dubbel-, 2-enkelbed-, gesins-, sakpaskamer en slaapsale. Elke kamer, behalwe die sakpaskamer, het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer. Buite elke kamer is 'n privaat stoep met gemaklike bankies en stoele.

Die Wild Horses Restaurant op die perseel bied heerlike etes asook 'n kroeg en sitkamer. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek en word deur 'n sekuriteitswag beveilig. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anita M
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie oornag akkommodasie. Gerieflike en netjiese akkommodasie. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal beslis weer kom!
Jul 2024
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut net lekker! Ons is regtig soos uitverkorene gaste behandel. Diens was uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Jun 2024
Sonya O
5.0
Netjiese, veilige verblyf in Luderitz. Ons was 'n groep mense, so ons het 4 kamers gehad. Almal was netjies en skoon, beddens was gemaklik. Die person...
Sien meer
Feb 2024
Franco L
5.0
Lekker en sal weer besoek. Ja, dit was baie lekker. Net die stort was 'n bietjie koel die eerste oggend, maar net die eerste oggend daarna was dit war...
Sien meer
Nov 2023
Cindy C
Saam met lewensmaat
5.0
Drie dae in Luderitz. Ek het Kolmanskop besoek, Diaz punt besoek en die museum besoek. Daar is pragtige argitektuur en interessante restaurante met on...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lourinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Obelix Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcsCLZ3DcRw82DqzVIP1JTDixj9cmfOrJvcpiFf5kXQIPFdfohC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Old Bay Road Namibia 0000 Karas 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.651179271729 15.155720114708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang