Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obesa Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sidney K
1 nag
5.0
Nov 2024

Dis rusting en die kamers is netjies, geen probleme. Ek kies Obesa enige dag. Dis 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspannend, insiggewend, die moeite werd. Ontvangs was vriendelik, baie behulpsaam - plekkie lieflik skoon en werkers net so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Dankie. Ek waardeer jul terugvoering. Ek hoop ek sien jul weer.

Elliott K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die swembad is 'n lafenis op 'n warm Karoo namiddag! Obesa Lodge is uitstekende waarde vir geld. Die helder kleure, tuin vol interessanthede, en gemmerkatte is 'n oase vir liggaam en siel. Die kwekery oorkant die pad is 'n moet sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Dit doen my hart só goed om te weet julle het jul verblyf by Obesa Lodge geniet. Dankie!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Skoon, gerieflik! Waarde vir geld. Baie lekker oornagplek, oppad terug Gauteng toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Ek is baie bly jul het jul verblyf geniet. Al die positiewe terugvoering maak al die opofferinge die moeite werd.

Dirk V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'n Juweel. Dankie. Watter heelike plekkie in Graaff-Reinet. Die swembad was 'n baie besonderse pluspunt en verfrissing omdat ons op 'n baie warm dag aangekom het. Die eenheid is baie ruim en netjies. Die vooraf kommunikasie was uitstekend en ons is baie vriendelik ontvang. Veilige omgewing met veilige parkering. Sal werklik hier aanbeveel met geruste hart. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Dankie Dirk, vir die wonderlike resensie. Jy het my dag gemaak!

Elizabeth N
1 nag
5.0
Jan 2024

Alles is kleurvol geverf. Alles kyk versorg. Dis is gerieflik. Sentraal in Graaf Reinet. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Baie dankie, Elizabeth. Groot waardering vir jou positiewe terugvoering.

Wally M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Friendly and helpful staff. Very comfortable accommodation. Professional, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Goeie waarde maar matras het slaap erg gehinder. Dubbel matras vervang word asb.! Verder was alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Ek sien u was die 26ste Junie inbespreek by ons. Dankie dat u my laat weet. Ek het onmiddellik die matras vervang aangesien ek ons gaste 'n goeie nagrus gun.

Kate H
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Friendly host with fun little houses. The host was very friendly and helpful, and the self-catering house pleasant and well-equipped. The whole street of brightly painted houses was very eye-catching, and the neighbourhood was quiet and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Thank you, Kate! I really appreciate your positive review - it motivates me.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061d4892c5fc08d90cfcc6e43605e7e88d8acd9d2137938b4c3335fcaae1c4965199231f8df7e691ee8df9860f664e9b4dda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 243 5 1 5 64 Murray Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -32.254896792597 24.539932608604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang