Obesa Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 237
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk V - Jan 2024
Algehele gradering
'n Juweel. Dankie.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Dirk, vir die wonderlike resensie. Jy het my dag gemaak!
Elizabeth N - Jan 2024
Algehele gradering
Alles is kleurvol geverf. Alles kyk versorg. Dis is gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie, Elizabeth. Groot waardering vir jou positiewe terugvoering.
Ockert D - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik! Waarde vir geld.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is baie bly jul het jul verblyf geniet. Al die positiewe terugvoering maak al die opofferinge die moeite werd.
Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie waarde maar matras het slaap erg gehinder.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek sien u was die 26ste Junie inbespreek by ons. Dankie dat u my laat weet. Ek het onmiddellik die matras vervang aangesien ek ons gaste 'n goeie nagrus gun.
Kate H - Feb 2024
Algehele gradering
Friendly host with fun little houses.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Kate! I really appreciate your positive review - it motivates me.
Warenn R - Jan 2024
Algehele gradering
Great place for an overnight stopover.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. It is a pleasure rendering a service to someone who appreciates it.
Maritha S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly - sal beslis weer hier oorbly.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Maritha. Ek is dankbaar dat julle julle oornagverblyf by Obesa Lodge geniet het.
Wessel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige plek, baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie - ek waardeer u positiewe terugvoering.
Jacques C - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Jacques. I appreciate it and I am thankful for your review. And yes, I have the best staff in town. Most of my staff members have been working for me for more or less 12 years.
Ismé Z - Jan 2024
Algehele gradering
Kalm, stil en als wat nodig is.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie baie dankie. Ek hoop ek sien jou binnekort weer.
Nelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Annie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf oppad huis toe.
Obesa Lodge se terugvoer
Annie, ek is baie jammer oor die koue water. Die geyser se termostaat en element het die gees gegee en ons kon eers die volgende oggend iemand kry om dit te vervang. Ek wens die goed wil nie gebeur wanneer mens dit nie onmiddellik kan regmaak nie.
Victor M - Jul 2024
Algehele gradering
Mooii plek en veilig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Gerhard S - Apr 2024
Algehele gradering
Was net vir oornag en daarvoor was dit goed.
Gary D - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Gary.
Nadine D - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money, would book this again any day.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you Nadine. Your positive review motivates me to continue with what I love doing.
Joe M - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Joe. I hope you will visit us again.
Winsome M - Des 2023
Algehele gradering
Perfect for a one night stop over. Great value for your money.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. I really appreciate it. It gives me the motivation to keep the doors open.
Sue D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n stop oor na die Kaap en heerlik.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie, Sue. Ek hoop ek sien julle weer.
Elizabeth V - Des 2023
Algehele gradering
Stil, rustige Karoo-oornagplek.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek is sommer weer lus vir die Nuwe Jaar se bedrywighede.
Elmarie D - Sep 2023
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap. Baie rustige en sentraal geleë.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Elmarie - ek waardeer jou terugvoering. Dit beteken baie vir ons.
Deidre L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met ons oornag verblyf.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Deidre. Ek waardeer jul terugvoering. Die dag voel sommer 'ligter' as ek weet my gaste is gelukkig.
Tom L - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam sonder enige probleme.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek is so dankbaar as gaste hul verblyf geniet en terugkeer.
Elize T - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige oornagplekkie.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek is so dankbaar jul het jul verblyf geniet en dankbaar vir die positiewe terugvoering.
Gerdie C - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goed toegerus.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Gerdie. Ek waardeer jul terugvoering. Ek hoop ek sien jul binnekort weer.
Mike V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie, veilige oornagstop.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Nou moet jy saam duim vashou dat ons volgende week fibre konneksie op ons perseel kry.
Gary G - Jan 2023
Algehele gradering
Convenient, easy book in and out.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you Gary. I appreciate your review.
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Die kuiertjie het my verwagtinge oortref!
Lees meerMary E - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you and my cats love guests and the attention they receive.
Monika O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ontvangs baie hartlik.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Monika, ek waardeer jou terugvoering.
Samantha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en skoon.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Carima V - Des 2023
Algehele gradering
Gemakkelijk k.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Carima - ons probeer vir die gaste 'n gerieflike oornag plek skep. Ons hoop ons sien jul weer. Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Louwrens L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename personeel in 'n besondere omgewing.
Johan R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig. Sal beslis weer van Obesa Lodge gebruik maak.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit. Ek wens ek kon vir jou goeie nuus rakende die Wi-Fi gee, aangesien die huidige ou kabels reeds gedurende die 1990's geinstalleer is en duidelik foutief is. Ons het begin verlede jaar aansoek gedoen vir 200 mbps pakket nadat Herotel 'fibre' kabels in Graaff-Reinet begin installeer het. Die Munisipaliteit het Herotel gedagvaar en Herotel kon eers voortgaan nadat hulle die hofsaak gewen het. Die pale is reeds voor Desember 2022 op ons perseel geplant en daar is reeds met bedrading begin. Ongelukkig wag hul steeds vir n gedeelte ondergrondse kabel wat gelê moet word alvorens hul kan voortgaan. Ek hoop werklik ek kan binnekort vir gaste goeie nuus gee.
Melani J - Jan 2023
Algehele gradering
Goed.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Melani. Ek waardeer jul terugvoering.
Anthon M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer u terugvoering.
Jacques C - Jan 2023
Algehele gradering
Great service, clean rooms and a worthwhile stay at any time of the year.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Jacques.
Amanda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi skoon maar stortkop was ongelukkig stukkend.
Obesa Lodge se terugvoer
Jammer Amanda, die skoonmaker het die stortkop eers na jou vertrek vir my kom wys en ek het onmiddellik n nuwe stortkop gekoop. Ek was nie bewus van die probleem nie en ek dink die skoonmaker het ook nie besef die stortkop is stukkend nie. Jammer vir die ongerief.
Sonette B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Hermann H - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Herman P - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, gerieflike oornagstop.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Jy maak my dag, veral na die urelange beurtkrag.
Isabella A - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful peaceful surroundings.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you, Isabella. I appreciate your positive review.
Suzette P - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike stop in Graaff-Reinet. Loopafstand van die restaurant en mooie kerk.
Maryna K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Maryna. Dit doen my hart goed as ek weet 'n gas het hulle verblyf geniet.
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Cora. Ek waardeer jou positiewe ingesteldheid teenoor nuwe ervaringe en jy gee my weer nuwe inspirasie. Dankie daarvoor.
Herman B - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike, ruim akkommodasie, skoon en netjies.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Hein. Dit is vir my 'n absolute voorreg om julle by Obesa Lodge te ontvang.
Madelyn V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige kuier.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Madelyn. Jy maak my dag. Ek voel sommer meer positief ten spyte van die feit dat beurtkrag my gedaan maak.
Christa L - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye diens.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Christa. Julle is welkom en ek hoop julle maak weer gebruik van ons gastehuis.
Lorettha V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek met wonderlike vriende, ons alma mater se 100 jaar gevier.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Jakkie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is lekker om in te boek en alles is prentjiemooi, skoon en die bederf van koffie is ook daar. Ons was uitgerus toe ons die volgende oggend vertrek.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Jy maak my dag!
Jackie L - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat nodig is vir rustige en veilige oornag.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie! Ons probeer werklik hard om almal gelukkig te maak en n hoë standaard te handhaaf.
Laetitia B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon, veilig en rustige verblyf, sal beslis aanbeveel.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit gee my moed vir die toekoms.
David M - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal weer daar gaan oorslaap dankie.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek waardeer u terugvoering en ek is baie dankbaar dat jul tevrede is.
Nico D - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek en my personeel waardeer die feit dat u raaksien wat ons doen.
Sarie C - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit.
Jan K - Jun 2022
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en skoon.
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Obesa lodge is 'n goeie oornaglodge.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer die feit dat u die tyd neem om dit te doen.
Gerald D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Met nederigheid sê ek baie dankie. Hopelik maak ons hierdie jaar bietjie geld sodat 'n paar agterstallige herstelwerk gedoen kan word. Ek hoop ons sien jul spoedig weer in Graaff-Reinet.
Henrietta V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Obesa Lodge se terugvoer
Groot plesier. Julle is welkom. Geseënde Kersfees.
Esmi J - Des 2021
Algehele gradering
Oornag rus.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie baie! Ek het spesifiek vandag die positiewe terugvoering nodig ten einde moed te skep vir die volgende uitdagings. 'You made my day!'
Tania D - Des 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad Kaap toe.
Des & Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en sentraal.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly en dankbaar dat jul tevrede was met jul verblyf.
Carla W - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek. Skoon, gerieflik en besonderse atmosfeer.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit.
Nicolette D - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld.
Lees meerObesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Philip H - Mei 2021
Algehele gradering
Clean, spacious and well-appointed.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. It helps a lot to build one's confidence during this horrible pandemic.
Rochelle B - Mei 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was awesome.
Lieflike plek, stil en rustig. Was mal oor die kaktustuin oorkant die pad. Personeel was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you! I will definitely show your review to my staff.
Daleen D - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies. Interessante hoekies.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg. Ons probeer hard om fort te hou terwyl die Covid-oorlog gevoer word.
Frances P - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for giving me a reason to continue doing what I'm doing.
Ina E - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Parkering veilig. Lekker gebly.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek sal beslis na die veiligheidshek gaan kyk aangesien ek nie bewus was dat daar n probleem is nie.
Joanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap, meeste van die winkels was toe gewees aangesien ons op 'n Sondagmiddag daar aangekom het en vroeg Maandagoggend weer gery het.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit is gaste soos julle wat dit alles die moeite werd maak.
Liezel V - Apr 2021
Algehele gradering
Net een nag gebly, dit was lekker, vriendelik ontvang, baie sentraal.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ek self hou ook nie van 'n toilet in my kamer nie.
Fanie P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus hier in die sentraal geleë eenheid.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit maak die uithou en aanhou gedurende die pandemie die moeite werd.
Dave G - Des 2021
Algehele gradering
Vandat ek die sleutel gaan haal het totdat ons gery het was dit net een groot plesier.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is so bly jul het jul verblyf geniet. Dit is vir my 'n groot plesier om gaste by Obesa Lodge te ontvang. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Chris J - Okt 2021
Algehele gradering
Veelkleurige plek met pers oorwegend. Naby goeie restaurant. Kamer gerieflik. Swart kat was goeie geselskap deur die nag op ons bed en op ons en tussen ons.
Obesa Lodge se terugvoer
Johnny-Boy weet net hoe om gaste tuis te laat voel en homself.
Liese P - Des 2021
Algehele gradering
Het al beter oornagervarings gehad.
Lees meerRone S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was 'n vinnige, tog te stil en rustige kuier. Die weer was fantasies, ons kon swem sonder sonbrand en heerlik gebraai onder die fraaiste braaiplekkie.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het jul naweek geniet. Gelukkig na die ketel vervang is met n nuwe ketel het die krag nog nie weer afgeslaan nie. Ek wil net voorstel dat wanneer jul n bespreking maak by n gastehuis, moet jul aandui dat jul n kind het. So byvoorbeeld kon ek nie vir jul n eenheid vir paartjie gee nie, aangesien ons nie kinders in daardie eenhede toelaat nie.
Wendy-ann P - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Obesa Lodge se terugvoer
Jy het so pas my dag van n stresvolle dag na n goeie sonnige, blou lug somersdag verander. Baie dankie!
Magdel H - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bevrees ek woon al soveel jare in die Karoo met sy konstante waterprobleme dat ek nie eers meer vars water ken nie. En die spesifieke droogte se einde is nog nie eens in sig nie. Hopelik bring die jaar n einde aan die droogte en n einde aan die Covid virus.
Thea R - Des 2020
Algehele gradering
Great! Netjies en als wat nodig is met so ekstra "touch".
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie, jy het my dag gemaak.
Juan G - Des 2020
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens en rustige omgewing.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek het nie n paar maande gelede geweet of ek nog Desember hier gaan wees nie.
Ek hoop en vertrou jul 2021 sal n gesonde en gelukkige jaar wees. Ek hoop ek sien jul weer.
Ilze S - Des 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Ilze. Al die stres van die afgelope jaar het nou sommer die moeite werd geraak. Dit laat my goed voel as gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.
Sakkkie K - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit gee my weer 'n dosis energie en motivering vir die rowwe tydperk wat die bedryf nou beleef.
Rene P - Des 2020
Algehele gradering
Vrolik.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie. Jy het so pas my dag gemaak. Ek hou van kleur en ek is bly as ander dit ook geniet.
Micole M - Des 2020
Algehele gradering
Baie tuis gevoel. Die plek is baie netjies.
Obesa Lodge se terugvoer
Julle is welkom. Ek hoop ek sien jul gou weer. En aan al ons gaste, bly gesond.
Jackie L - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, bereikbaar, veilig en mooi.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Jackie. Ek is bly jul het jul verblyf by Obesa Lodge geniet. Ek hoop julle het n gesonde en gelukkige 2021 en dat ek jul binnekort weer sal sien.
Glen K - Sep 2020
Algehele gradering
Close to everything
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you! I needed this positive feedback to continue during these uncertain times.
Mark P - Jan 2020
Algehele gradering
Short overnight stay. Clean, spacious and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort oornagverblyf. Skoon, ruim en vriendelik.
Heerlik vir oornagverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you Mark. I appreciate the fact that you took time to write a review and for your positive response. I love it when guests enjoy their stay at Obesa Lodge.
Elmarie T - Jan 2020
Algehele gradering
Ruim, skoon kamers met skoon swembad om in af te koel.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Mariska N - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering - ons waardeer dit. Neem asseblief kennis dat u nie in n selfsorgeenheid bespreek was nie, maar dat u slegs n 'twin' kamer met n badkamer bespreek het. Ons selfsorgeenhede het mini-kombuise of vol kombuise - afhangende van die getal mense wie daarin kan slaap.
Lené K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oase.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek waardeer opreg u positiewe terugvoering. Na 'n jaar soos dié is elke positiewe gebaar 'n rede om aan en uit te hou.
Hilda J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie basiese verblyf. Jammer dat ander gaste die swembad en braai-area annekseer het.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering en voorstel.
Dina S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties. Swembad was 'n wenner.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie. Ek waardeer jul positiewe terugvoering en dit gee my nuwe energie vir hierdie jaar.
Carin R - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Obesa Lodge se terugvoer
Jy maak my hart warm met jou terugvoering. Ek het dit nodig, want so baie dinge loop skeef in ons dorpie. Dankie.
Erica B - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie Erica. Ek waardeer jou positiewe terugvoering en ek is werklik bly as jul jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Die huidige droogte het 'n erge negatiewe en depressiewe invloed op almal in Graaff-Reinet en daarom is ons te meer dankbaar dat jul ons ondersteun.
Herman B - Nov 2019
Algehele gradering
Huis weg vanaf die huis.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie! Ek het die positiewe terugvoering so nodig met die erge droogte en
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Sonja
Carna L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtig ingerig!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie baie dankie!
Ek is so dankbaar dat julle jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Eddie W - Mei 2019
Algehele gradering
Very impressed with everything at the accommodation.
Joey G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Terloops, ek is tans besig om nog selfie uitlegte te beplan - een met n stokman wat n kruiwa stoot.
Paul R - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is so bly dat jul tevrede was met julle verblyf. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Mia R - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Petro J - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon en veilige verblyf.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit en ek hoop om julle spoedig weer te sien.
Dale F - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense in 'n droogte wat hard slaan, maar alles was perfek.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie! Ek moet net noem dat ons nou twee donderstorms gehad het. Geen water in die dam maar die dorp lyk skoon en groener. Ons kan nie wag dat dit behoorlik moet reën nie.
Sonja V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek sien daarna uit om julle weer by Obesa Lodge te ontvang.
Hannes W - Des 2019
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly.
Obesa Lodge se terugvoer
Goeie dag Hannes,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is so bly jul is tevrede met jul verblyf. Ek hoop julle het n gesonde, gelukkige en voorspoedige 2020.
Geoffrey B - Apr 2019
Algehele gradering
A nice room in mosquito central.
Lees meerObesa Lodge se terugvoer
Sorry about the mosquitoes. I should have warned you that the drought brings a lot of different pests and that we do have plug-in mosquito machines and mats in the rooms - it is placed on the TV stands.
Adele L - Des 2019
Algehele gradering
What a fabulous why to spend a good day.
Obesa Lodge se terugvoer
Good day Adele,
I don't know what to say except Thank you!. I hope you and your family have a healthy, happy and prosperous 2020.
Johnny D - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly behalwe as ek moet nie.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is vreeslik jammer as u nie n goeie nag gehad het nie. Ek weet nie wat om vir u te sê nie want dit is die eerste klagte wat ons van daardie kamer ontvang.
Petra Y - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Petra.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Gert W - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie! Ek is so dankbaar dat jul jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Minette C - Des 2018
Algehele gradering
Rustige oornag.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie! Ek hoop ek sien jul gou weer.
Herman B - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, ruimvol, tuiste weg van jou huis.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer opreg jul positiewe terugvoering.
Madalein K - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige dorpie en perfekte gastehuis om weer jou battery te laai vir res van die langpad.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ek is so dankbaar dat u u verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Ulrike M - Des 2018
Algehele gradering
Loved the place. Offered everything we needed. Very quaint.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. I truly appreciate it.
Annelie D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Obesa Lodge se terugvoer
Julle is welkom. Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit.
Heleen C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer en vriendelike gasvrou.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Ek hoop julle kom weer Graaff-Reinet besoek.
Frances N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie, ek sal dit in gedagte hou wanneer dit tyd is om die kamer weer te verf.
Erna P - Jun 2018
Algehele gradering
Alom 'n aangename ervaring vir selfsorgverblyf.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoering. My dag is sommer gemaak.
Ilke T - Mei 2018
Algehele gradering
Was 'n aangename plek om te bly.
Obesa Lodge se terugvoer
Ek is so dankbaar julle het jul verblyf by Obesa Lodge geniet.
Leon G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Anita W - Apr 2018
Algehele gradering
It was just what we needed for one night.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was net wat ons nodig gehad het vir een nag.
Ons het ons verblyf geniet, maar sou verkies dat die braaigeriewe nader aan 'Flower Power' was, eerder as om die draai. Skoonmaakpersoneel moet met onderhoudspersoneel kommunikeer, sodat klein goedjies so gou moontlik herstel kan word en personeel moet dubbel kontroleer dat handdoeke, ens. korrek is. Daar was 2 badhanddoeke nie voorsien nie, maar dit is reggestel sodra ons dit by die kantoor genoem het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henrihette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe kommentaar. Ek hoop ons sien mekaar weer.
Hendrik V - Feb 2018
Algehele gradering
Na 'n dag op die pad was dit 'n welkome oase!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Jan J - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en ons het lekker geslaap! Die eenheid is stil en op 'n baie gerieflike area gevestig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Julle het my dag gemaak!
Dawid D - Aug 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by Obesa Lodge was heerlik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Dit doen my hart goed as my gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.
Johan G - Des 2018
Algehele gradering
Eenvoudig en net wat moeë lywe nodig het.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie. Ek hoop ons sien jul weer in die toekoms.
John L - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon, goed bestuurde verblyf.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg.
Hercules N - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf in 'n stil omgewing en naby aan eetplekke en besienswaardige in die dorp.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is sommer weer lus vir my werk as gaste hul verblyf geniet.
Darren D - Des 2018
Algehele gradering
Friendly and comfortable.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you. I appreciate your positive feedback.
Ria S - Sep 2018
Algehele gradering
Heel lekker gebly, dankie.
Obesa Lodge se terugvoer
Wat kan ek meer sê as net baie dankie!
Gerhard O - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Waarde vir geld, sal enige dag weer daar oornag.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Alan P - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Kobus D - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik en effektief.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek hoop om u weer te sien.
Johannes S - Des 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Andrea S - Des 2018
Algehele gradering
Lekker groot en kleurvol.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Andrea. Ek sal graag wil weet watter soort gogga. Muskiete is oorvol hierdie tyd van die jaar veral met die huidige droogte. Ons het muskietmasjientjies en matjies in die kamers geplaas. Die droogte het ook n plaag van miere gebring en ons spandeer baie geld om tans miere uit te roei.
Corlia L - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek wil u net in kennis stel dat Obesa Lodge geen ooreenkoms of verbintenis met Obesa Kwekery het nie en, dat sover ons kennis strek, die kwekery oorkant ons gastehuis nie 'n webtuiste het nie. Ongelukkig het ek geen beheer oor die tye wat hul oopmaak of sluit nie.
Monique B - Jun 2018
Algehele gradering
Ruim en netjiese plekkie.
Obesa Lodge se terugvoer
Jammer oor die 'gekappery', eerste klagte wat ons hieroor kry en ek sal dus defnitief aandag daaraan gee. Ons beplan om hierdie jaar die huis oor te verf met nuwe linne, badkamer nuut oor te doen en n paar veranderinge aan te bring. Ander kopstukke wat vashaak teen die muur behoort die probleem op te los.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Fanie K - Des 2018
Algehele gradering
Net reg vir een nag se oorslaap.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer dit.
Cagney C - Aug 2018
Algehele gradering
Very standard. Okay for a stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heel standaard. Goed vir oorslaap.
Baie outyds. Die water is bruin en proe sout. Dis definitief nie drinkbaar nie. Die beddens is ongemaklik en daar is 'n slegte reuk in die lug. Dit was skoon en byna gepas vir oorslaap. Definitief nie vir langtermynverblyf nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Please note that the town is experiencing a very bad drought and we are on 90% borehole water. The water restrictions are affecting our sewerage and drainage system - not enough water is passing through the system.
Frederik S - Des 2017
Algehele gradering
Perfek.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek is so dankbaar as gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.
Erik O - Des 2017
Algehele gradering
Karoonag-ervaring
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek is so dankbaar dat julle jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Karin G - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Elmarie R - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Louisa M - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtig en kleurvol.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die positiewe terugvoering. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete, Sonja en Egmont.
John B - Mei 2017
Algehele gradering
Altyd 'n plesier!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en dankie dat julle altyd terugkeer na Obesa Lodge. Ek waardeer dit opreg en ek hoop ek sien julle binnekort weer.
Vriendelike Groete
Sonja
Franco L - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Amanda R - Mrt 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sulke terugvoering maak my weer opgewonde oor my werk en sommer lus vir die lewe.
Deon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties. Baie oulike plekke om lekker te ontspan.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die terugvoer. Ek geniet my werk baie meer as ek weet gaste waardeer dit.
Shirley A - Mrt 2017
Algehele gradering
Had an enjoyable time. The only problem I had was with the mossies.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n lekker tyd gehad. Die enigste probleem wat ek gehad het was met die mossies.
Sal definitief die plek aanbeveel, baie dankie aan die vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. Yes, I agree - the mosquitoes are eating me alive. We do have mosquito repellant gadgets, with mosquito mats, in all of our rooms and cottages, but the problem is outside. After the rain we had, the mosquitoes have a royal life in Graaff-Reinet.
Yolande K - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie baie dankie! Ek waardeer julle positiewe terugvoering en so dankbaar dat jul jul verblyf geniet het.
Groete en Sterkte vir die jaar.
Sonja
Elize V - Jan 2017
Algehele gradering
Soos dit op die platteland moet wees, rustig.
Obesa Lodge se terugvoer
My dag is gemaak! Dankie!
Lizette R - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie. U verander my dag van 'n jammer-vir-myself-dag na 'n vreugdevolle dag.
Groete
Sonja
Hermien P - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf - ek beveel dit aan!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit as my gaste hul verblyf geniet en daarna positiewe terugvoering gee. Selfs as iets verkeerd is verkies ek dat gaste my inlig, want dan kry ek die geleentheid om dit reg te stel.
Groete, Sonja
Samuel G - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Ek sal die dank gee vir my seun, Egmont, en my personeel dankie sê aangesien hulle die gastehuis die afgelope maand aan die gang hou terwyl ek herstel van n skoueroperasie.
Debbie M - Des 2017
Algehele gradering
Very neat, well maintained and comfortable.
Obesa Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. I truly appreciate your positive feedback.
Aubrey D - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meerObesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is gaste soos julle wat dit die moeite werd maak om 7 dae per week, 16 ure per dag te werk.
Groete en ek hoop julle het n gesonde, gelukkige en voorspoedige 2017.
Sonja
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker asemskep-verblyf na lang reis vanaf Gauteng.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek hoop ek sien jul gou weer.
Juan G - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, ek is so dankbaar dat julle jul verblyf geniet het. Ek hoop ook ek sien jul binnekort weer by Obesa Lodge.
Emmerentia S - Des 2017
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly en dankbaar dat julle, jul verblyf geniet het.
Suzette K - Des 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek hoop julle sal ons weer in die toekoms besoek.
Azaria P - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en net genoeg.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop ons sien u gou weer. Groete - Sonja en Egmont Bouwer
Rex H - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek is so dankbaar as gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.
Groete, Sonja
Hilda D - Des 2016
Algehele gradering
Dit is die oase in die Karoo.
Obesa Lodge se terugvoer
Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Dankie vir die feit dat julle jul waardering uitspreek.
Groete,
Sonja.
Marieke S - Des 2016
Algehele gradering
'n Bekoorlike ervaring, die hele mooie straat, die koffie en ontbyt in die agter-tuintjie, die skemerkelkie op die voorstoep, sommer alles.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Dankie vir die raad - ek sal beslis kyk na ekstra hangplek vir handdoeke.
Groete en ek hoop julle het n gesonde, gelukkige en voorspoedige 2017.
Sonja
Fanie A - Apr 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf!
Obesa Lodge se terugvoer
Julle het my dag gemaak! Dankie daarvoor!
Carina L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik, silwerskoon en lekker rustig.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Julle terugvoering beteken die wêreld vir my. Wanneer ek soms moeg is of moeilike gaste gehad het, is dit terugvoering soos julle s'n wat my aan die gang hou.
Madeleine J - Feb 2016
Algehele gradering
Oe! Dis 'n lekker plek!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Julle terugvoering gee my 'n warm gevoel van blydskap en 'n lus om elke dag te werk.
Pieter O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en geriewe baie ruim.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ek is so dankbaar wanneer gaste tevrede is met die diens wat hul ontvang het. Dit gee my moed en inspirasie vir die toekoms.
Hoop om jul weer te sien.
Groete
Sonja Bouwer
Samantha H - Des 2016
Algehele gradering
Lieflik rustig en gasvryheid.
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek weet nie in watter kamer of selfsorgeenheid julle oorgeslaap het nie, maar julle sal bly wees om te hoor dat ons die afgelope week in al die 'budget twin rooms' en 'budget single rooms' lugreëling geinstalleer het. Nou het die drie enkelkamers, agt kamers met 2 enkelbeddens, 3 eenhede met koningingrootte beddens, 2 eenhede met 1 kamer met dubbel- of koningin bed plus enkelbed in sitkamer asook die dubbelbedkamer in die 2 slaapkamerhuis lugreëling. Ons is stadig besig om te kom waar ons wil wees.
Alex D - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Rob Van Den Bosch R - Feb 2016
Algehele gradering
Near the centre of Graaff-Reinet.
Hentie R - Jul 2016
Algehele gradering
Obesa is 'n ou plek - moenie 'n Sun City verwag nie.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie Hentie, vir jul volgehoue ondersteuning. Ons is stadig besig om al die badkamers op te gradeer, lugverkoeling te installeer, ens. Gedurende die laaste 2 - 3 jaar is 12 badkamers heeltemal oorgedoen, 13 lugverkoelers geinstalleer, 34 beddens vervang, 18 nuwe TV's met DStv dekodeerders geinstalleer en vele meer soos haardroeërs, elektriese komberse, ens. En dit alles vir die beste tariewe in die dorp.
Francois D - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ek is dankbaar as julle jul verblyf geniet het. Ons sien uit om jul weer te sien.
Hettie B - Jul 2016
Algehele gradering
Obesa Lodge het baie moeite gedoen om ons warm te hou in winter.
Francois D - Aug 2016
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare en gerieflike verblyf wat beslis aanbeveel kan word.
Lees meerJohannes S - Des 2016
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Obesa Lodge se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering. Hoop jul het n wonderlike jaar.
Groete,
Sonja
Lourette C - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, netjiese en gemaklike verblyf met alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys.
Obesa Lodge se terugvoer
Aan almal wie tot dusver sulke goeie terugvoering gegee het, baie baie dankie. Ek waardeer dit opreg en is jammer dat ek nou eers dankie sê. Ons probeer werklik om gaste gelukkig te maak en ons hou van gaste wat terugkeer na Obesa Lodge. Ek waardeer dit ook as gaste vir my kom sê as iets verkeerd is of hul klagtes het - dan kan ek dit ten minste regstel voor die volgende gaste opdaag bv. as die dakwaaier foutief is. Ek vra ook dat gaste kennis sal neem dat ons verskillende tipe akkommodasie het, met verskillende geriewe en verskillende tariewe. Ons het gesin-eenhede, selfsorg-eenhede met koningin-grootte beddens en lugreëling asook kamers met enkelbeddens en dakwaaiers. U moet dus vooraf besluit watter geriewe vir u belangrik is of watter tarief u sak pas.Weer eens dankie vir u terugvoering en moet asseblief nie huiwer om my in kennis te stel van n probleem nie.
Elmarie R - Des 2015
Algehele gradering
Besonderse skoonmaakdienste en netjies.
Jacques M - Des 2015
Algehele gradering
Awesome!
Obesa Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop dat julle binnekort weer by ons sal bly.
Alba C - Jun 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Louis G - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend! Sal definitief aanbeveel.
Engela E - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Quinten B - Feb 2015
Algehele gradering
Naweek weg uit stad om motorfietsbyeenkoms by te woon.
Rens B - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker!
Johann V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goed. Die ligging van Obesa is baie skoon en stil.
Roy B - Des 2015
Algehele gradering
Lekker, skoon plek. Sonja is fantasties.
Richard D - Jul 2015
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Lees meerVivian K - Jan 2015
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Francois B - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Merike V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en kleurvol!
Hannes F - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Henry R - Sep 2015
Algehele gradering
Net een nag hier geslaap, maar het dit baie aangenaam gevind.
Mariaan P - Feb 2015
Algehele gradering
Kan Obesa aanbeveel vir oornag.
Chevon N - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Zani L - Mei 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Martiens B - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie netjies.
Wobbe B - Sep 2015
Algehele gradering
Een mooie locatie.
Poen L - Apr 2015
Algehele gradering
Slegs oornag in gerieflike kamer.
Gerhard H - Des 2015
Algehele gradering
Warm.
Obesa Lodge se terugvoer
Ons sal voorstel dat u volgende keer kyk na ons dubbelkamers met lugversorging. Die dubbelkamers kos 'n bietjie meer maar is die moeite werd as u hou van lugversorging. Ons sal graag wil weet in watter kamer die dakwaaier nie gewerk het nie, aangesien niemand dit aangemeld het nie.
Jaco W - Feb 2015
Algehele gradering
Sal nooit weer besoek nie. Die swakste verblyf ooit.
Lianie D - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring!
Stephan G - Des 2014
Algehele gradering
Kamers is gerieflik en skoon.
Gert K - Des 2014
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Martie V - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Alta J - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Louis V - Jul 2014
Algehele gradering
Heeeeeerlik gebly!
Erik D - Jul 2014
Algehele gradering
Awesome!
Menè P - Jun 2014
Algehele gradering
Sal nooit iewers anders wil bly nie. Alles was perfek. Dankie.
Attie K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie beïndruk: skoon en netjies. Baie lekker gebly. Sal die plek aanbeveel.
Lizelle L - Apr 2014
Algehele gradering
'n Skoon en netjiese huisie met alles wat ons nodig gehad het.
Christo P - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker ... het dit baie geniet!
Felix S - Feb 2014
Algehele gradering
'n Karaktervolle verblyf!
Steve M - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastic overnight at Obesa LOdge
Lizette D - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Eloise S - Apr 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Eugene D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit is verfrissend.
Hermie V - Jan 2014
Algehele gradering
Ruim en skoon verblyf. Rustige omgewing. Professionele en vriendelike gasvrou.
Yolande E - Jul 2014
Algehele gradering
Beautiful lodge
Robert S - Jun 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
CW E - Jun 2014
Algehele gradering
'n Goeie oorslaap!
Joggie V - Apr 2014
Algehele gradering
Nice!
Reenen D - Aug 2014
Algehele gradering
Puik, ek sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.
Jan B - Feb 2014
Algehele gradering
We hebben genoten van de lodge met vriendelijke mensen en heel veel wilde dieren.
Marlena F - Des 2014
Algehele gradering
Ek het lekker oorgeslaap. Die dorp is pragtig en ek het oral goeie diens gekry.
Lees meerDaniel Petrus S - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Duan V - Feb 2014
Algehele gradering
'n Goeie halfwegstop om by te oornag.
Trudi L - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekende diens met gerieflike kamers.
Richard Linder C - Des 2013
Algehele gradering
Great stay
Riandra M - Des 2013
Algehele gradering
Sonder twyfel die beste!
Marie G - Des 2013
Algehele gradering
Alles wel en goed. Ontbyt ook heerlik.
Arlene J - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, ons sou net een aand oorgebly het maar het twee nagte oorgeslaap.
Willem N - Des 2013
Algehele gradering
Voldoende.
Faan V - Des 2013
Algehele gradering
Aangenaam genoeg, net vreeslik warm.
Marais K - Des 2013
Algehele gradering
Baie netjies!
Fouché W - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker geslaap.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang