Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obesa Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dirk V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'n Juweel. Dankie. Watter heelike plekkie in Graaff-Reinet. Die swembad was 'n baie besonderse pluspunt en verfrissing omdat ons op 'n baie warm dag aangekom het. Die eenheid is baie ruim en netjies. Die vooraf kommunikasie was uitstekend en ons is baie vriendelik ontvang. Veilige omgewing met veilige parkering. Sal werklik hier aanbeveel met geruste hart. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Dankie Dirk, vir die wonderlike resensie. Jy het my dag gemaak!

Elizabeth N
1 nag
5.0
Jan 2024

Alles is kleurvol geverf. Alles kyk versorg. Dis is gerieflik. Sentraal in Graaf Reinet. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Baie dankie, Elizabeth. Groot waardering vir jou positiewe terugvoering.

Ockert D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Skoon, gerieflik! Waarde vir geld. Baie lekker oornagplek, oppad terug Gauteng toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Ek is baie bly jul het jul verblyf geniet. Al die positiewe terugvoering maak al die opofferinge die moeite werd.

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Goeie waarde maar matras het slaap erg gehinder. Dubbel matras vervang word asb.! Verder was alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Ek sien u was die 26ste Junie inbespreek by ons. Dankie dat u my laat weet. Ek het onmiddellik die matras vervang aangesien ek ons gaste 'n goeie nagrus gun.

Kate H
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Friendly host with fun little houses. The host was very friendly and helpful, and the self-catering house pleasant and well-equipped. The whole street of brightly painted houses was very eye-catching, and the neighbourhood was quiet and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Thank you, Kate! I really appreciate your positive review - it motivates me.

Warenn R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Great place for an overnight stopover. Great for an overnight stopover. Rooms were clean and parking was secure. The pool was awesome to cool down after a hot drive. Staff were all very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Obesa Lodge
Thank you for your positive review. It is a pleasure rendering a service to someone who appreciates it.

Maritha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlik gebly - sal beslis weer hier oorbly. Alhoewel net 1 aand oorgeslaap, het ons baie lekker gebly. Skoon en netjies. Was aangenaam verras deur alles tot ons beskikking - WiFi, TV, ens. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Obesa Lodge
Dankie Maritha. Ek is dankbaar dat julle julle oornagverblyf by Obesa Lodge geniet het.

Wessel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Veilige plek, baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het lekker gebly, die kamers is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Obesa Lodge
Baie dankie - ek waardeer u positiewe terugvoering.

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Amazing. Best self-catering accommodation in Graaf-Reinette. Conveniently close to everything you may need and the friendly staff in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Obesa Lodge
Thank you, Jacques. I appreciate it and I am thankful for your review. And yes, I have the best staff in town. Most of my staff members have been working for me for more or less 12 years.

Ismé Z
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Kalm, stil en als wat nodig is. Heerlike vriendelike diens vir in en uit verblyf, sal vir seker weer hier bly en vir mense verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Obesa Lodge
Baie baie dankie. Ek hoop ek sien jou binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 64, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061d4892c5fc08d90cfcc6e43605e7e88d8acd9d2137938b4c3335fcaae1c4965199231f8df7e691ee8df9860f664e9b4dda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 237 5 1 5 64 Murray Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -32.254896792597 24.539932608604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang