Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Obie's Lodge

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Petronella C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

It was peaceful. We truly enjoyed our stay. It's a calm and peaceful place to visit, a home away from home. The service was awesome. Would definitely visit the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Very peaceful place with a beautiful view. The hosts are very friendly. Beautiful comfortable cottage. Feels like home with the dogs. Very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucas B
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Des 2023

Dit was okay. Vir wat dit was, was dit seker nie sleg nie. Die beskrywing en fotos lei daartoe dat mens se verwagtinge meer is as die werklikheid. Saterdag oggend is ek wakker gemaak met 'n grasmaaier. Baie ander klein dingetjies het dit nie heeltemal 100% aangenaam gemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hazel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dit was 'n amazing naweek gewees. Dit my rus vir my siel gegee. Die mense is so vriendlik en behul saam en maak jou so tuis voel. Sal weer teruggaan. Ek wou nie teruggaan huis toe nie. Dit was net so wow gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Lekkerste plek om te kan ontspan. Baie lekker plek en die mense is baie vriendelik en ons sal weer teruggaan saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Obie's Lodge
Baie dankie, waardeer.

Ipeleng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

We enjoyed every moment, it was a very pleasant place to stay. The place is so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Obie's Lodge
Thanks you very much for the positive review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R104, Buffelshoek Plot A162, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e312e132400b8da284320097c905d3f7de1810ffabca8ce8ce18de2147f95d17824f9802d068777654763e6bb65d3da0e17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the R104 Buffelshoek Plot A162 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774994 27.528349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang