O'Briens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
O'Briens bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Gordonsbaai. Dit spog met lieflike uitsigte oor die berge en die baai wat dit 'n wonderlike plek maak vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.
Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; net die hoofslaapkamer het egter 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitkamer is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite hierdie eenheid is 'n sonnige patio met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Hierdie patio het lieflike see-uitsigte in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink O'Briens het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang