Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Briens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

O'Briens bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Gordonsbaai. Dit spog met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die baai. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, maar net die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitarea is 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite hierdie eenheid is 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai. Hierdie stoep het 'n lieflike see-uitsig in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Suzette P
5.0
Fantasmagories! Dit was 'n wonderlike ervaring. Die eienaars is 2 pragtige mense wat jou dadelik laat tuis voel. Dit was heerlik om na 'n lang dag se ...
Sien meer
Aug 2024
Frans G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar gaan bly. Dierbare mense en baie vriendelik en hulpvaardig.
Mei 2024
Lynne E
Gesin met tieners
5.0
Just fabulous! The hosts were such welcoming, friendly and gracious. They were always available yet unobtrusive. We made such great mem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Moira B
5.0
The best ever. Very professional and lekker.
Des 2023
Selma B
5.0
Gerieflik, ruim en netjies. Ons was vriendelik ontvang, dit was netjies skoon en alles wat ons nodig gehad het, was byderhand.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink O'Briens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815c1be6abf2d9d3fc12431d85f0d00acdc4ea5e92450b01b8d3dbacdb8bf3575e4c2a6ea0e7fb09c3682a01c015008f03c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 14 Felicia Crescent Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.156492 18.884048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang