Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean 2@45

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Ocean 2 no. 45, Diaz, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean 2@45 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Daiz Beach, Mosselbaai, en is die ideale vakansiewoonstel vir gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel op die 11de verdieping het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Hulle deel die gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit lei na 'n etenstafel wat sentraal geleë is en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n knus kaggel spog met ononderbroke see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die pragtige uitsigte vanaf die balkon, met braaigeriewe, geniet. Dit is die perfekte plek om na 'n dag op die strand te ontspan en na die sonsondergang te kyk. Hierdie eiendom bied ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Ocean 2 no. 45, Diaz, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Ocean 2 no. 45, Diaz, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafcd73eb2f3b42fc10ec2c79b6b65265cd5e94d62611c0ba14abfe6e0cf3e53fc5bf04415e5bcc8f50f0c1bbd8978b7e93c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) Beach Boulevard Ocean 2 no 45 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157956304457 22.109341621399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang