Ocean Bed
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Gloria V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Netjiese en skoon verblyf. Sal beslis aanbeveel.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Gloria. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves, julle is altyd welkom hier by ons.
Melinda
Bertus M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en loopafstand vanaf die see. Kon see hoor van wooneenheid af.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Bertus vir julle inloer. Dit was regtig aangenaam om julle te ontmoet en huisves en is altyd welkom by ons.
Mooi dag uit n rustige Gonubie
Melinda
Gerharc V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Gerhard. Dit was n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves. Hopelik kan julle seun volgende keer ook saamkom.
Pragtige dag, Melinda
Charlotte V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf by Ocean Bed, was baie aangenaam en sal graag weer in die toekoms daar wil gaan bly. Die eenhede is veilig, baie netjies en beskik oor al die nodige noodsaaklikhede. Sal dié plek enige tyd aanbeveel.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Charlotte vir die pragtige review. Dit was n absolute plesier om almal te ontmoet en huisves, julle is altyd welkom hier by ons.
Melinda
Annetjie E - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie om te bly, netjies en skoon.
Daniel C - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim kamer en rustige, stil area. Kon lekker rus.
Derrick G - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable fully equipped clean self-catering unit.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Derrick,
You guys are always welcome by us and are now part of the Ocean Bed family. Thank you for the beautiful review, it's truly appreciated. Until next time.
Melinda
Lynette D - Jan 2022
Algehele gradering
Superb venue.
Ocean Bed se terugvoer
Thank you for the beautiful review, it warms my heart when guests were happy at our establishment.
Have a lovely day, until next time.
Melinda
Ethan M - Jan 2022
Algehele gradering
Stay was pleasant and convenient for the few days.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Chad.
Thank you for your review, we always welcome recommendations. I am a bit confused concerning the recommendation of adding curtain. All the units do have curtains at the sliding doors, which can easily be closed when needed, and yes, the unit you were accommodated in is perfect for a short time.
Have a lovely day,
Melinda.
Patrick H - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Ocean Bed se terugvoer
Dankie Patrick en ja jys reg, Gonubie is waarlik n pragtige Klein dorpie, n klein juweel in die Oos-Kaap
Mooi dag verder
Melinda
Chandelle N - Mei 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Ocean Bed se terugvoer
Thank you for the beautiful positive review. It was an absolute pleasure meeting and accommodating you. Hope to see you soon again, you are always welcome here with us and if you need to get away, you know where to go to. Have an awesome day.
Melinda
John N - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and affordable.
Ruhan G - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike eienaar.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Ruhan. Dit was n plesier om julle pragtige mense te ontmoet en huisves en julle is altyd welkom hier by ons. Melinda
Marius B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en privaat in kort kennisgewing
Dirk B - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Riaana,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Dit was 'n absolute plesier om jou te ontmoet. Ek dra ook die wense en groete oor aan almal wat met jou verblyf hier in ons pragtige dorpie te doen gehad het, oor. Jy is altyd welkom, sien jou binnekort weer.
Veilig wees,
Melinda
Mandre D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Mandre, vir die pragtige en positiewe reaksie. Ek waardeer dit opreg. Dis altyd aangenaam om nuwe gaste by ons Ocean Bed familie aan te las. Weereens dankie.
Mark M - Jun 2019
Algehele gradering
Cool place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Ons het lekker gebly. Goeie gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Mark,
Thank you for your kind words and positive review. It was an absolute pleasure to meet and accommodate you, looking forward to accommodating you again in future, travel safely.
Melinda, OceanBed.
Zelda M - Jun 2019
Algehele gradering
Geen rede om verveeld te wees nie!
Lees meerOcean Bed se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige kommentaar Zelda, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ontmoet. Ai, ek verlang al klaar!
Tot volgende keer en groete aan jou pragtige gesin.
Karen P - Apr 2019
Algehele gradering
Voldoen aan al die vereistes.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Karen,
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves. Julle is altyd welkom hier by ons, geniet julle kuiertjie met die kinders.
Melinda
Gert V - Mrt 2019
Algehele gradering
By lekker verby.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing, dit was n absolute plesier om julle te huisves, kan nie Wag om julle weer te sien nie, julle is altyd welkom hier by ons.
Melinda
Jaqueline W - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer opreg. Was aangenaam om julle te huisves en ontmoet, tot volgende keer. Melinda
Hester B - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik. Baie lekker. Baie netjies.
Ocean Bed se terugvoer
Baie, baie dankie Linda en Gerhard. Dit was 'n absolute plesier en seën om julle mensies te kon ontmoet en huisves. Ek glo ons gaan nog baie lank kontak hou. Weereens dankie, julle is dierbare mensies.
Manuela Z - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful, practical layout and design, super friendly and helpful service.
Ocean Bed se terugvoer
Hi.
Thank you so much for this beautiful review. It was an absolute pleasure meeting and accommodating you two crazy, yet lovely ladies. You are always welcome. Till next time.
Melinda :)
Lina S - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf was lekker.
Ocean Bed se terugvoer
Baie dankie Lina, dit was 'n absolute plesier om julle mensies te ontmoet en huisves. Jy is 'n baie spesiale mensie en julle 2 is altyd welkom.
Yolandé W - Des 2017
Algehele gradering
Clean, friendly and safe place to stay.
Ocean Bed se terugvoer
Goeiedag Yolande.
Baie dankie, dit was 'n absolute plesier om julle mensies te ontmoet en huisves, tot volgende keer.
Marise F - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Ocean Bed se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie Marise. Dit was 'n absolute plesier om julle mensies te huisves, die see roep jou jong, was die afgelope paar nagte baie luidrugtig en ongelooflik sterk see reuk. Weereens dankie, ons waardeer dit opreg.
Melinda :)
Wilber N - Mrt 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Ocean Bed se terugvoer
Thank you for the beautiful review, much appreciated Wilber.
Deonette D - Jan 2016
Algehele gradering
Swak.
Ocean Bed se terugvoer
Beste Deonette,
Dit is baie jammer om te hoor dat gaste ongelukkig was, aangesien ek strewe daarna om my gaste gelukkig te maak en hou gedurende hul verblyf. Die matrasse is Sealy's en nuut. Die eenheid is geadverteer as n oopplan eenheid sonder 'n waaier, maar ek verwelkom enige aanbeveling en sal beslis so ver moontlik op die aanbevelings reageer. Ek vra weereens om verskoning dat julle ongelukkig was, maar dankbaar die aanbevelings.
Groete,
Melinda
Shane D - Okt 2015
Algehele gradering
Very clean and comfortable stay.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Shane.
Thank you so much for the lovely review, very kind and sweet of you.
Have a lovely day.
Melinda :)
Sue W - Jan 2015
Algehele gradering
A haven for tired travellers, spotlessly clean and friendly.
Suzanne M - Apr 2015
Algehele gradering
Lovely, clean and well appointed.
Ocean Bed se terugvoer
Hi Suzanne.
Thank you for your review, it's very kind of you, much appreciated.
Melinda :)
Trix R - Jan 2015
Algehele gradering
Lieflik gebly!
Chrisna C - Des 2014
Algehele gradering
Baie, baie netjies en skoon met vriendelike, gasvrye mense!
Verna M - Jun 2014
Algehele gradering
Clean, well equipped and comfortable
Drickie E - Feb 2014
Algehele gradering
Dis 'n rustige, veilige en netjies toegeruste eenheid.
Willie K - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties
Jan V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Lallie K - Jun 2013
Algehele gradering
Baie lekker stil eenkant gerieflike, goed toegeruste woonstel met veilige parkering.
Gertruida H - Des 2012
Algehele gradering
Great, very nice and clean
Mike & Sue S - Jun 2012
Algehele gradering
Would definitely go back.
Shelley E - Mei 2011
Algehele gradering
Very pleasant place to stay for an overnight stay!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartstraat 3, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang