Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bed

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gloria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike diens. Netjiese en skoon verblyf. Sal beslis aanbeveel. Puik diens ontvang. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Baie dankie Gloria. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves, julle is altyd welkom hier by ons. Melinda

Bertus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie rustig en loopafstand vanaf die see. Kon see hoor van wooneenheid af. Ek het verblyf baie geniet. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Baie dankie Bertus vir julle inloer. Dit was regtig aangenaam om julle te ontmoet en huisves en is altyd welkom by ons. Mooi dag uit n rustige Gonubie Melinda

Gerharc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en vriendelike diens. Baie netjies en vriendelike diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Baie dankie Gerhard. Dit was n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves. Hopelik kan julle seun volgende keer ook saamkom. Pragtige dag, Melinda

Charlotte V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ons verblyf by Ocean Bed, was baie aangenaam en sal graag weer in die toekoms daar wil gaan bly. Die eenhede is veilig, baie netjies en beskik oor al die nodige noodsaaklikhede. Sal dié plek enige tyd aanbeveel. Die gasvrou/eienaar Melinda is baie vriendelik, aangenaam en baie behulpsaam. Sy laat jou regtig tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Baie dankie Charlotte vir die pragtige review. Dit was n absolute plesier om almal te ontmoet en huisves, julle is altyd welkom hier by ons. Melinda

Annetjie E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Lekker plekkie om te bly, netjies en skoon. Hoor die see, lekker naby aan die stapstrand, stil en mooi omgewing. Kan ook hoofstrand en Spar toe stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Ruim kamer en rustige, stil area. Kon lekker rus. Baie sentraal en kon maklik dorp besoek. Vriendelike eienaars en baie behulpsaam. Dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Derrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Comfortable fully equipped clean self-catering unit. Situated 100m from the nearest beach, Ocean Bed is ideally situated. The unit we stayed in was spacious, had everything we needed and well maintained. The owner, Melinda is friendly and she went out of her way to make our stay pleasant. I requested an early arrival and this was accommodated. I highly recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Hi Derrick, You guys are always welcome by us and are now part of the Ocean Bed family. Thank you for the beautiful review, it's truly appreciated. Until next time. Melinda

Lynette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Superb venue. Melinda was an excellent host, the accommodation was neat, clean and tidy, will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Ocean Bed
Thank you for the beautiful review, it warms my heart when guests were happy at our establishment. Have a lovely day, until next time. Melinda

Ethan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Stay was pleasant and convenient for the few days. The place is good for short stays due to the size of the unit and quite open to see inside. Recommend some curtain or something to close the unit nut still allow the door open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melinda
Ocean Bed
Hi Chad. Thank you for your review, we always welcome recommendations. I am a bit confused concerning the recommendation of adding curtain. All the units do have curtains at the sliding doors, which can easily be closed when needed, and yes, the unit you were accommodated in is perfect for a short time. Have a lovely day, Melinda.

Patrick H
Kort verblyf
3.6
Mrt 2022

Stil en rustig. Lieflike dorp met vriendelike mense.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Melinda
Ocean Bed
Dankie Patrick en ja jys reg, Gonubie is waarlik n pragtige Klein dorpie, n klein juweel in die Oos-Kaap Mooi dag verder Melinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartstraat 3, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5290842fd674ed00c3af65a6b1fd439ebeebc347df0b3b808bb4d0699c90b6289d5252f6d41b06ad0e2baeaeca8dbadc8d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 3 Hart Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.944099368048 28.024680018425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang