Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ocean Bliss Standard Suite
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike eenheid bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Let asb. op dat hierdie kamer nie 'n see-uitsig het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

Al die gaste wat die geriewe op die perseel gebruik doen dit op eie risiko en doen afstand van alle eise in hierdie verband teen die eienaar en huurders en hul onderskeie verteenwoordigers, hetsy vir liggaamlike besering of verlies of skade aan eiendom.
Enige gaste wat 'n minderjarige met beperkte hoedanigheid vergesel of in beheer daarvan het, het bogenoemde eienaar gevrywaar teen enige eis deur sodanige minderjarige of persoon.
Alle kinders onder 14 moet volwasse toesig in die swembadarea hê.
Parkeerplek is op risiko, en die eienaar is nie vir enige verlies of skade aanspreeklik nie.
Gebruik van fietse en strandtoerusting is op eie risiko. Braaigeriewe mag slegs op die grasarea by die swembadarea gebruik word.
'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ocean Bliss Sea Facing Suite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike eenheid met lugversorging bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Hierdie oopplan-eenheid spog met 'n see-uitsig en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

Al die gaste wat die geriewe op die perseel gebruik doen dit op eie risiko en doen afstand van alle eise in hierdie verband teen die eienaar en huurders en hul onderskeie verteenwoordigers, hetsy vir liggaamlike besering of verlies of skade aan eiendom.
Enige gaste wat 'n minderjarige met beperkte hoedanigheid vergesel of in beheer daarvan het, het bogenoemde eienaar gevrywaar teen enige eis deur sodanige minderjarige of persoon.
Alle kinders onder 14 moet volwasse toesig in die swembadarea hê.
Parkeerplek is op risiko, en die eienaar is nie vir enige verlies of skade aanspreeklik nie.
Gebruik van fietse en strandtoerusting is op eie risiko. Braaigeriewe mag slegs op die grasarea by die swembadarea gebruik word.
'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ocean Bliss Balcony Suite
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike eenheid het lugversorging, dit bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Hierdie oopplan-eenheid spog met 'n see-uitsig en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n heerlike buitelug-eetervaring en die asemrowende see-uitsig op die privaat stoep geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

Al die gaste wat die geriewe op die perseel gebruik doen dit op eie risiko en doen afstand van alle eise in hierdie verband teen die eienaar en huurders en hul onderskeie verteenwoordigers, hetsy vir liggaamlike besering of verlies of skade aan eiendom.
Enige gaste wat 'n minderjarige met beperkte hoedanigheid vergesel of in beheer daarvan het, het bogenoemde eienaar gevrywaar teen enige eis deur sodanige minderjarige of persoon.
Alle kinders onder 14 moet volwasse toesig in die swembadarea hê.
Parkeerplek is op risiko, en die eienaar is nie vir enige verlies of skade aanspreeklik nie.
Gebruik van fietse en strandtoerusting is op eie risiko. Braaigeriewe mag slegs op die grasarea by die swembadarea gebruik word.
'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ocean Bliss Villa
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en dit beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n TV. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n heerlike buitelug-eetervaring en die asemrowende see-uitsig op die privaat stoep geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Al die gaste wat die geriewe op die perseel gebruik doen dit op eie risiko en doen afstand van alle eise in hierdie verband teen die eienaar en huurders en hul onderskeie verteenwoordigers, hetsy vir liggaamlike besering of verlies of skade aan eiendom.
Enige gaste wat 'n minderjarige met beperkte hoedanigheid vergesel of in beheer daarvan het, het bogenoemde eienaar gevrywaar teen enige eis deur sodanige minderjarige of persoon.
Alle kinders onder 14 moet volwasse toesig in die swembadarea hê.
Parkeerplek is op risiko, en die eienaar is nie vir enige verlies of skade aanspreeklik nie.
Gebruik van fietse en strandtoerusting is op eie risiko. Braaigeriewe mag slegs op die grasarea by die swembadarea gebruik word.
'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Ocean Bliss: Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie vakansiehuis is slegs 80 m vanaf die strand en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Al 4 en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Drie van die slaapkamers spog met see-uitsigte en elke kamer het 'n gemaklike bed, sagte duvet, skoon linne en 'n privaat ingang. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, toiletware en kombuisgeriewe in. Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 4 en 'n TV. Die sitarea het 'n rusbank en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n swembadarea en braaigeriewe. 'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Al die gaste wat die geriewe op die perseel gebruik doen dit op eie risiko en doen afstand van alle eise in hierdie verband teen die eienaar en huurders en hul onderskeie verteenwoordigers, hetsy vir liggaamlike besering of verlies of skade aan eiendom.
Enige gaste wat 'n minderjarige met beperkte hoedanigheid vergesel of in beheer daarvan het, het bogenoemde eienaar gevrywaar teen enige eis deur sodanige minderjarige of persoon.
Alle kinders onder 14 moet volwasse toesig in die swembadarea hê.
Parkeerplek is op risiko, en die eienaar is nie vir enige verlies of skade aanspreeklik nie.
Gebruik van fietse en strandtoerusting is op eie risiko. Braaigeriewe mag slegs op die grasarea by die swembadarea gebruik word.
'n Breekskadedeposito word vereis vir die hoofhuis. Dit is gelykstaande aan 2 nagte se verblyftarief en is direk aan die bestuurder voor aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 44, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd814b89c6ba2ab1b6e2e239fff7380af2a763e7320f904bf81723ea73f9c245c00af3dd0ed6cfd3b8b0abbec14a0dfbe1da6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 44 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.546596067294 31.211385702409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang