Ocean Bliss
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Angelique C - Aug 2024
Algehele gradering
Spectacular.
Aletta B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie baie aangenaam. Veilig sal verseker weer daar kom bly. Dankie D n V.
Babette R - Feb 2024
Algehele gradering
Safe, neat, walking distance from everything you need!
Ocean Bliss se terugvoer
Hi Babette,
Thanks for being such amazing guests. Hope to see you in the near future.
Regards, Oceanbliss
Mathilda V - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut uit die boonste rakke! Ons gaan beslis weer gaan.
Ocean Bliss se terugvoer
Hi Mathilda
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons waardeer julle netheid en sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Dave en Vanessa
Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Ocean Bliss se terugvoer
Hi Christo
Baie dankie vir die awesome resensie.
Dit was 'n voorreg om jou en jou twee seuns as gaste te hê.
Sien uit om jul weer te sien.
Groete, David en Vanessa
Derick S - Aug 2024
Algehele gradering
Exceptional, relaxing.
Joe V - Okt 2023
Algehele gradering
Beslis 'n top gehalte gastehuis.
Justine V - Sep 2023
Algehele gradering
Best place with the best views.
Jacques E - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyment in the details.
Maartin T - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste plek wat ek nog ooit bespreek het.
Runique R - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie dienslewering, gasvry, load shedding was nie 'n probleem nie, veilig en hulpvaardig.
Xandra V - Jul 2023
Algehele gradering
Die verblyf was perfek!
Jaleine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, pragtig! Vriendelik!
Morne E - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om te bly.
Krisztian K - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleased with our stay.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 44, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang