Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Julian T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

My stay was excellent and thanks to the owner for adding a day to my stay. Plase super nice, secured and next to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruwayda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Excellent. It was very nice. We had a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Durban is 'n besige plek maar Ocean Blue is in 'n stil, veilige en rustige omgewing. Sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons weer KZN toe gaan. Dankie Helga, die linne en handdoeke was skoon en vars en alles gemaklik uitgelê. Daar is verskeie winkelsentrums naby en lekker restaurante naby. Die uitsig is pragtig en die strand is ook nie te ver nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Ocean Blue Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Bekostigbaar en genietvol. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jana B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Dit was fantasties! Die tyd by Ocean Blue Guesthouse was vir ons een van ons lekkerste vakansies. Die swemstrande naaste aan die guesthouse is net nie lekker nie, aangesien daar baie rotse en klippe is wanneer mens wil swem. Ons het Amanzimtoti toe gery om te kan swem, maar gelukkig is Amanzimtoti lekker naby. Andersins was alles vir ons perfek! Ons sal vir seker weer bietjie gaan wegkruip en rus by Ocean Blue Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Pragtige plekkie met uitstekende diens. Na 'n baie lang rit was dit 'n vreugde om by so 'n mooi plekkie te kon oornag. Die netheid is wonderlik en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mamokete N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Peaceful. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bongiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

Excellent. We had a great stay. Hope to come back again in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Helga
Ocean Blue Guesthouse
We would love to welcome you back. Please remember to book as soon as possible for December to avoid disappointment.

Joel S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Value for money. Good view, Wi-Fi connection was excellent. Kind and friendly owners and the beds were 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Ocean Blue Guesthouse
Thank you for a great review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray Park-weg 237, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f41bb2e53478a539b57cb3fc5b66dc13826fa0f10e4355cf6e35bfc537a3a15e7fbe44dda5dd57b9907eafafb4f429659a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 237 Gray Park Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.94039220631 31.002776920795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang