Ocean Blue Guest House
Beskrywing
Elke gastekamer is stylvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is 'n eetarea met 'n tafel en stoele. Die kamer het 'n TV, plafonwaaier, muurkluis, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié stylvolle oopplan-tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, en ketel. Die kothuis staan tussen wingerd, sitrus- en vrugtebome, en het 'n uitsig oor die organiese groente en kruietuin met fonteine en windklokkies. Daar is ook 'n groot gaste-kroeg en kuierkamer met 'n uitsig oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-straat 26, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang