Ocean Breeze
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel Y17, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n netjiese selfsorgwoonstel met 'n lieflike see-uitsig op die veilige Goose Valley Gholflandgoed en dit bied direkte toegang tot die strandmeer in Plettenbergbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n tafeltjie met stoele en daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met braaigeriewe en meubels en gaste kan die pragtige uitsig oor die landgoed van daar af geniet. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane en die gholfklub se restaurant. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Woonstel Y17, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woonstel Y17, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang