Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sandra R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great location with awesome view. Weather not on our favour but the view from the balcony really made up for it. Awesome view. Walking distance from both beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Pragtige uitsig, genoeg spasie as jy saam met kinders gaan, gerieflik! Pragtige see-uitsig, groot spasie veral as jy kinders het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Baie veilige en rustige omgewing. Sal weer gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marle B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Heerlik en rustig. Asemrowende plek, mooi en lekker gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Die huis was goed. Dit is nodig dat daar 'n plek in die stort is om die seep neer te sit. Die wasmasjien was stukkend. Verder was die huis goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Geen negatiewe kommentaar. Sal nie aarsel om weer te book nie. Perfek vir heerlike seevakansie met jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Ocean Breeze
Baie dankie Anelene. Julle enige tyd welkom. Hannes

Peter J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2019

Stunning view, much better than advertised Convenient, newly revamped, scenic and quiet - quite lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Lekker huis. Lekker bestemming. Huis is lekker naby die strand. Die huis was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Ocean Breeze
Baie dankie en hoop om u weer by ons te verwelkom. Groete, Hannes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 07:00
  • Adres: Ocean View-weg 6, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ddb8809c6f73d5e02c1106be3e13810dc916229d36579c5e02742fb5a458694fb1bb048e78d2f91741dc5f4b2ecf14837ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 6 Ocean View Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 07:00 -30.938047064555 30.305143743753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang