Ocean Breeze
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamontweg 9, Umdloti Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Breeze 'n bekoorlike kustoevlugsoord wat op die rustige Umdloti-strand van Durban geleë is. Dit is 'n lieflike ateljee-eenheid wat ideaal is vir paartjies op soek na 'n romantiese ontsnapping of 'n rustige ruimte waar hulle die Indiese Oseaan se rustigheid kan geniet.
Dié ateljee het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel geniet.
Dié eiendom is net 2,5 km vanaf die strand en die dorp se supermark, restaurante en koffiewinkels is stapafstand. Hierdie eenheid is sentraal geleë en die perfekte keuse vir 'n somerstrandvakansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Bellamontweg 9, Umdloti Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamontweg 9, Umdloti Beach, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang