Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 38

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 86 resensies vir Ocean Breeze 38
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette A

Amazing.

Stay was absolutely amazing, would go back anytime for a fabulous holiday.

Allan Smyth S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan Smyth S

Loved our stay.

Such a nice clean unit close to the beach. We really enjoyed it. Highly recommended.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Hi
Happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again!

Ocean Breeze 38
Johann W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Uitstekende verbluif, netjies en bakgat, die geriewe is uit die boonste rakke.

Was ons 2de keer hier gewees en sal nog baie soontoe gaan. Alles is regtig bakgat en gerieflik. Baie dankie dat ons daar kon vakansie hou. Oocean Breeze 38 is beslis die plek vir ons en dankie aan julle vir julle goeie werk en puik diens.

Christi M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi M

Waarde vir geld.

Heerlike week gewees. Plek is netjies en skoon. Voertuig was veilig onder 'n afdak met 24/7 sekuriteit.

Bryan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

Rustig.

Dit was 'n goeie wegbreekplek, sal weer gaan.

Dennis B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Almal was vriendelik, en die plekkie was baie mooi skoon, asook die kompleks se gronde. Die stoof het besluit om op te hou werk, maar dit is die volgende dag aan die gang gesit en toe ons terugkom van die strand af, was dit klaar reg gemaak. Die sekuriteit was net nerens te sien op die dag toe ons gery het om die sleutels te vat nie.

Rene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O

Ongelooflik sentraal, veilig en aangename verblyf gehad.

Ons het regtig baie lekker gebly! Die fasiliteite en geriewe was uitstekend. Baie dankie!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet.

Ocean Breeze 38
Marizane K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane K

Bitter baie lekker.

Ons het baie lekker gebly in op die strand en lekker braai plek baie gerieflik.

Monique N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Die parkering, sekuriteit, netheid, rustigheid en die ligging is puik.

Baie dankie, ek en my kind het 'n lieflike vakansie gehad in die woonstel. En die air fryer was 'n lekker verrassing. Ek het sommer dadelik weer die woonstel bespreek vir ons 2025 vakansie.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet, sien dan weer in 2025.

Ocean Breeze 38
Japie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Veilige verblyf vir besoekers.

Baie lekker gebly, goeie waarde vir jou geld.

Jared P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared P

Amazing stay with my wife and friends.

Relaxing and lovely place to stay - highly recommend it with friendly staff and excellent facilities.

Kirsten K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten K

We had fun. The staff was friendly, and the complex was beautiful.

We arrived slightly early, and the security checked us in without a problem. The flat was clean and had all the amenities we needed. We were so close to the beach, we did not need to use our car.

Lynette J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette J

Pleasant stay.

It was a pleasant stay, but the shower was irritating. The showerhead was a water-saving one, and the middle didn't have water! One has to move around to catch the drops! Also, mats next to the bed would be nice.

Sanette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette K

Netjies en veilig.

Sal beslis weer hier wil bly. Die plek is sentraal geleë.

Zelda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

Awesome home away from home.

Everything is centrally located which was very convenient.

Tony T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony T

Enjoyable, safe home away from home.

Only issue no Wi-Fi and no aircon.

Karin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Baie nice verblyfplekkie.

Baie lekker gebly, omgewing nie baie aangeneem nie, veral die rivier.

Bianca D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Baie lekker gebly en is naby aan die strand.

Baie lekker plekkie, het baie lekker gebly was ideaal vir 2 volwassenes. Trappe is net baie vir baie bagasie.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Ocean Breeze 38
Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Naby aan strand, lekker plek, waarde vir geld.

Plekkie is netjies en ruim, veilig vir kinders. Baie baie naby aan die strand naby aan winkels, en ons het dit geniet.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Ocean Breeze 38
Tanya E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya E

Ek voel regtig dat iemand ons kon inlig van die riool wat reg langs Ocean Breeze verbyloop.

Die reuk was aaklig, om dit heeltyd onder die neus te hê was glad nie aangenaam nie. Ons het liefs nie daar kosgemaak of geëet nie, ons was genoodsaak om eerder 2 tot 3 keer 'n dag te gaan uiteet, aangesien die reuk ons heeltemal afgesit het. Ek sal in die vervolg beter huiswerk doen voor ek enige plek boek.

Desere W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere W

Heerlik rustig.

Ons het die woonstel baie geniet. Dis so naby die strand, maar ongelukkig was die strande toe. Sal beslis weer gaan.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Ek is bly julle dit geniet het. Jammer oor die strande wat toe is, maar hopelik word dit binne die volgende paar maande uigesorteer.

Ocean Breeze 38
Jannalene H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannalene H

Skoon, veilig, pragtige tuin en silwerskoon swembad en op die strand.

Ocean Breeze 38 is 'n baie netjies en 'n mens voel veilig, want sekuriteit is perfek. Skoonmaakdienste is ook net genoeg. Tuine in goeie toestand. Altyd kokende water vir stort. Baie skoon en uiters gerieflik.

Johann W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Goeie blyplek.

Die woonstel het perfekte ligging en is mooi netjies en almal daar is vriendelik, die grasperk en tuin en braaigeriewe is vreeslik netjies, kon nie die kluis gebruik nie weens daar nie 'n sleutel vir die kluis was nie en daar was ook nie warm komberse nie. Sal beslis weer hiernatoe teruggaan.

Poovanasperie Pop P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poovanasperie Pop P

Friendly staff, value for money, great location. Just good all round. Was very satisfied.

Great braai area, comfortable beds, DStv. Within vicinity of shopping malls. Would recommend Ocean Breeze to family and friends.

Sansonet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansonet B

Pragtige vakansieplek.

Ons het die vakansie vreeslik geniet, die woonstel is mooi skoon en na omgesien. Die diens was ook baie goed gewees. Ons sal graag weer daar gaan vakansie hou. Dit sou 'n ekstra punt wees as ons ons worshondjie kon saambring.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet, en ja oor die honde verbod, ongelukkig buite my beheer

Ocean Breeze 38
Dale D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale D

Relaxing.

The stay was really awesome, will definitely call again. Relaxing peace of mind walking distance from the sea.

Christel J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J

Baie lekker.

Die woonstel is baie mooi, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. My ouers gaan al vir 30 jaar Ocean Breeze toe, die was ons 1ste keer by nr 38. Mens het 'n lekker uitsig van die see, ek sal voorstel dat daar dalk oorweeg moet word om 'n dak by die stoepie op te sit, dit is baie warm in die oggend en as dit reën kan mens nie buite sit nie. Ek sal ook voorstel om 'n waaier in die sitkamer te sit en te kyk na die een in die 2de kamer. Maar ons vakansie was steeds fantasties en het ons verblyf baie geniet, die DSTv is ook 'n groot bonus.

Annelize V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie netjiese en gerieflike eenheid teen baie billike prys. Heerlike wegbreek gewees vir ons gesin.

Heerlike en gerieflike verblyf met see wat loopafstand is.

Sonja V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Fantasties! Ons wou nog langer bly.

Pragtige woonstel, netjies en goed toegerus.

Elrisa T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrisa T

Ontspannend en baie pret.

Die eenheid het alles wat benodig word. Braaigeriwe is goed. Naby die strand. Baie veilig. Vriendelike personeel.

Strini K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strini K

Loved every minute. Meets all the requirements.

Friendly and pleasant staff on site. This place is worth every cent. Convenience all round. So impressed.

Juan Pierre N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre N

Comfortable and easy access to the beach.

Was a lovely little place to stay at, but unfortunately there is just a horrible smell coming from the stream running trough the place, it smells like sewage water, but that was the only downside. The place is perfect for a little family and has a nice sea view.

Sandra J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Clean, well set up. Comfy.

Great place to stay.

Elma V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Heerlik gebly.

Fantastiese ligging. Tuine en braaiplekke baie goed instand gehou. Eienaar se aandag is onmiddelik as daar 'n probleem is. Matrasse en sitkamerbank kan aandag aan gegee word.

Suzette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Woonstel was baie netjies, lekker gekuier, sal beslis aanbeveel.

Die woonstel is loopafstand vanaf die strand - gerieflik. Die winkels is naby. Ons het bietjie gesukkel met die hekkie wat na die strand toe gaan, die slot wou nie lekker werk nie, maar dis reggemaak voor ons teruggekom het. Kyk ook miskien na skuifdeur in sitkamer se slot - sukkel ook bietjie. Die dag sekuriteit persoon was 'n plesier om mee te werk - baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer oorweeg om die woonstel te huur.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie, sal kyk na skuifdeur.

Ocean Breeze 38
Anastasia O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia O

Beautiful.

Great stay, fantastic staff.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thanks for the positive review.

Ocean Breeze 38
Lelani B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B

Sielsrus!

Ocean Breeze is puik geleë, net 'n klipgooi van Winkelspruit hoofstrand, wat dit baie gerieflik maak. Die twee slaapkamer woonstel is heerlik vir 'n gesin met kinders en het 'n pragtige uitsig vanaf die balkon. Alles is netjies en skoon en die personeel is baie vriendelike en behulpsaam. Die groot swembad bly 'n wins. Definitief 'n vakansiebestemming wat ons weer sien!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Ocean Breeze 38
Antoinette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Clean, safe.

Friendly, helpful security. Clean unit. Enjoyed our stay.

Boet V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet V

Heerlike kuier, paar items benodig aandag.

'n Mengelmoes van glase, wyn en plastiese drink glase hoort nie daar nie. Die swart skimmel in die stort benodig skoonmaak met "Mildew cleaner". Anders heel aangenaam.

Hita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hita V

Very enjoyable.

Enjoyed the stay, very central, no sea view but beautiful view anyway also very close (walking distance) to the beach with lots to do in malls on rainy or windy days. Will definitely go again!

Kerisha G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerisha G

A overdue holiday that just met every one of our needs!

Pleasant stay, the house was very clean and tidy. The easy access to the beach is so convenient. We really enjoyed our holiday. The complex is well maintained and security guards are very good at their job.

Janine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Verblyf was gerieflik en netjies.

Die eienaar het verstaan toe daar kragprobleme opduik en het aangebied om my geld terug te betaal indien ons elders wou gaan bly.

Quentin R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Everything!!!

Enjoy my time thank u to all the staff.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

My pleasure, hope to see you soon again.

Ocean Breeze 38
Marlene K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Lovely place, value for money.

Neat place, friendly staff. Will definitely come back again.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

My pleasure, hope to see you again.

Ocean Breeze 38
Diane N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane N

Beautiful.

Once again we got the opportunity to stay in this wonderful place. Thank you, we had a lovely time.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thank you for beautiful review and we hope we see you and family again

Ocean Breeze 38
Rika A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika A

Skoon, netjies, veilig en by die hoofstrand!

Ideale verblyf vir 'n klein gesin, baie skoon en netjies en ten volle toegerus. Die volle DStv is 'n bonus! Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle weer.

Ocean Breeze 38
Robbie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R

Ons het dit baie geniet. Stand lekker naby en skoon.

Was baie lekker woonstel was baie mooi skoon en skoonmakers baie vriendelik. Om daar te braai met so mooi tuin om jou maak dit net soveel beter.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer.

Ocean Breeze 38
Hester B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Rustige atmosfeer, lieflike tuin en strand.

Het woonstel geniet, behalwe vir die matras en kussings wat vervanging benodig vir altwee kamers. Was bietjie onkant gevang met die koue reënweer, maar andersins 'n baie lekker eenheid.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering, matrasse en kussings word Desember vervang.

Ocean Breeze 38
Leigh I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh I

Looking at the pictures are one thing but experiencing it, is totally different, the sound of the ocean and the views were truly therapeutic and beautiful.

Winklespruit is a beautiful area and Ocean Breeze is simply beautiful. I would recommend this place to all my family and friends. I've actually already recommended this place to everyone already!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Leigh,
Thank you for beautiful review and we hope we see you and family again.

Ocean Breeze 38
Loura G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loura G

Baie lekker.

Ocean Breeze 38 was die perfekte plek vir ons kort naweekwegbreek.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer.

Ocean Breeze 38
Charne E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne E

Ongelooflik!

Dit was elke oomblik die moeite werd. Baie, baie lekker gewees! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Plesier , ons deure staan altyd oop vir gelukkige gaste.

Ocean Breeze 38
Yolande L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Was baie lekker en die see-uitsig was baie mooi.

Sal beslis weer gaan. Baie lekker plek.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering.

Ocean Breeze 38
Philip V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Fantasties.

Baie vriendelike ontvangs gekry, beide ontvangsdame, asook sekuriteitsbeampte, wat ons gehelp het met bagasie. Baie dankie sal weer bespreek.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende bespreking.

Ocean Breeze 38
Christa B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Fantastic!

Very nice place to stay, very clean and relaxing. Fantastic holiday!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thank you, hope we see you again

Ocean Breeze 38
Glenda G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Best holiday ever!

We will go back to Ocean breeze 38 every year from now on. Very friendly and helpful staff, birdlife is amazing. Apartment very neat and fully equipped with DStv and close to all amenities, with the beach a minute away. What a wonderful stay!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

My pleasure, hope to see you again soon.

Ocean Breeze 38
Eben L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L

Baie netjies en gerieflik.

Werkers was vriendelik. Skoon en 'n baie aangename vakansieoord.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie, sal bootskap so oordra aan werkers.

Ocean Breeze 38
Michelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Gemaklik en lekker.

Ons het baie lekker gebly, die flat is baie goed ingerig, advertensie wys nie hoeveel trappe daar eintlik is nie en met bagasie, klein kinders en ook ou mense wat moeilik loop was dit soms lastig. Baie naby aan die strand en skoon, baie goed onderhou, die flat en die kompleks. Sal enige tyd weer teruggaan.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Ocean Breeze 38
Karin D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Meer as wat ons verwag het.

Baie dankie vir 'n lekker blyplek. Vriendelike personeel. Almal het gehelp met tasse dra na die woonstel. Skoonmakers vriendelik. Alles was stil en netjies. Strand het altyd lewensredders en toesig gehad. DStv het gehelp in kouer dae. Ons het lekker gerus.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Hoop volgende keer is weer beter.

Ocean Breeze 38
Bernadette K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette K

Lieflike akkommodasie, skoon en netjies, reg op die strand!

Pragtige tuine, mooi skoon en netjies, reg by die strand! Ons het n wonderlike tyd gehad!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Groot plesier.

Ocean Breeze 38
Helga V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V

Baie gemaklike verblyf.

Ons het dit regtig baie geniet. Baie netjies en gerieflik uitgerus. Stand lekker naby en skoon.

Charlotte M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Heerlike rustyd.

Met ons aankoms het die dakwaaier nie gewerk nie en dit is onmiddellik vir ons vervang. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Groot plesier, hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Ocean Breeze 38
Marie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W

Dit was 'n fatastiese verblyf, alles was reg.

Ek sal definitief weer na Ocean Breeze 38 toe gaan, dit was so lekker om te ontspan en mens het so veilig gevoel en alles was so mooi netjies. Beste vakansie ooit.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, jul is altyd welkom

Ocean Breeze 38
Belinda L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Lovely place!

This will be our vacation station. Had a lovely time and loved the place. Can't wait to book our next vacation. Thank you very much.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thank you for the positive comments.

Ocean Breeze 38
Antoinette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ons sien julle weer!

Ons sal weer daar gaan kuier.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Altyd welkom.

Ocean Breeze 38
Trudie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Verblyf by Ocean Breeze 38 wat uit die boonste rakke.

Baie dankie, ons het heerlik gerus by Ocean Breeze 38. Dankie vir die vriendelike personeel, mooi tuine en skoon swembad, ons het ons verblyf baie geniet.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Trudie

Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom.

Ocean Breeze 38
Ana R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana R

It was pleasant, clean and cozy, will definitely be back.

I enjoyed the stay, very homely and cozy. Very clean and peaceful. Great for a stress-free break. Will be back.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dear Ana,

Thank you, hope to see you soon again.

Ocean Breeze 38
Joanne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S

Alles was baie aangenaam en mense baie vriendelik.

Ek sal Ocean Breeze aanbeveel vir enige mens. Ek sal definitief weer daar bly.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, ek waardeer die resensie.

Ocean Breeze 38
Johan R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Rustige omgewing, maksimale ontspanning en naby alles.

Dit was rustig en mens kon lekker afskakel en vakansie hou. Terdeë geniet.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.

Ocean Breeze 38
Yolanda S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S

Baie lekker op die strand.

Ons het baie lekker gebly en die daaglikse skoonmaakdiens waardeer. Ons het lekker maklik strand toe geloop en dit baie geniet.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Ocean Breeze 38
Eugene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Dit was baie lekker. Kom graag weer.

Alles was soos verwag. Ons is tevrede.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar.

Ocean Breeze 38
Diane N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane N

Fantastic, had everything you wanted and needed and very very clean.

See star-rating.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thanks, Diane, hope to see you again.

Ocean Breeze 38
Marinda L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Rustig en ontspannend.

Heerlike, rustige plekkie met goeie sekuritet en rus vir die siel.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering.

Ocean Breeze 38
Sunet V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sunet V

Rustig en stil.

Ons het lekker gerus, baie dankie!

Leonie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Alles wat jy nodig het op een plek.

Netjies, rustig en baie modern. Was 'n wonderlike week!

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie, ons is bly om te sien julle het dit geniet.

Ocean Breeze 38
Mike C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

Lovely, clean and spacious flat in a great location.

We really enjoyed our stay at Ocean Breeze 38. It's nice and close to the beach, very clean and tidy around the complex, 24 hour security and the flat has everything one needs for a pleasant stay, especially DSTV.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thank you, we will make make sure the safe has a key next time.

Ocean Breeze 38
Michelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Wonerdelik, netjies, behulpsaam en vriendelike diens.

Ons verblyf by Ocean Breeze 38 was wonderlik, baie netjies! Ek sal die verblyf ten sterkste aanbeveel en self ook weer gebruik. Baie dankie vir die vriendelike diens en behulpsaamheid.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering

Ocean Breeze 38
Charlene M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Wonderful.

We had a wonderful time at Ocean Breeze 38. The only thing that my husband were unhappy about, there weren't a key for the safe in the closet. He had to carry his valuables with him everywhere that we went. Maybe if a new safe can be put into the chalet that would be great or at least a key for the safe? Will go back again next year.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Good day Charlene,

Thank you.
I will definitely make a plan with the safe.


Ocean Breeze 38
Nadine D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Genotvol.

Baie lekker gebly en geslaap.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer

Ocean Breeze 38
Ronelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Ontspannend! Dankie.

Sien sterre.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

Ocean Breeze 38
Felicia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia M

The service from everyone was exceptional.

This is truly value for money. I really enjoyed my stay.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Thanks hope to see you again in future

Ocean Breeze 38
Jan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Dit was baie lekker.

Al probleem wat ons gehad het was die waterdrukking as jy stort. Water is baie flou wat uit die stort gekom het.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie , sal die waterdruk probleem opvolg

Ocean Breeze 38
Vasistha E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vasistha E

Loved it. It was amazing. Miss it already.

Beautiful. Highly recommended.

Zenta M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenta M

Baie goed geleë en baie gerieflik.

Ons het ons paar daggies by Ocean Breeze 38 baie geniet. Ongelukkig kan mens nie die weer beheer nie, maar buiten dit het ons elke oomblik geniet. Die braaigeriewe is fantasies en baie mooi skoon. Dit is baie gerieflik dat die kompleks privaat toegang na die strand het. Ons sal enige tyd weer van Ocean Breeze 38 se akkommodasie gebruik maak.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit is vir ons baie belangrik om al die geriewe op standaard te hou.

Ocean Breeze 38
Coenraad V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V

Stresvry en heerlik.

Die verblyf was netjies en skoon. Die LekkeSlaap span is baie professioneel en al die reëlings het seepglad verloop. Ek sal hulle weer gebruik in die toekoms.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.

Ocean Breeze 38
Shirley R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley R

Would certainly return.

Very pleasant and secure location. Garden and pool lovely.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Shirley

Thanks for positive review hopefully weather will be more sunny next time

Ocean Breeze 38
Kobie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie V

Baie lekker as jy wil ontspan en rustig wees in natuur-ligging.

Dit is 'n baie rustige oord, moet sê dis gerieflik omdat jy direk strand toe kan stap. Die oord se swembad was ook altyd skoon en area netjies. Ek het die braaigeriewe geniet, want dit was ordentlike braaie en skoon. My woonstel was gerieflik in alle opsigte, ek sal wel 'n tumble dryer aanbeveel. Eerlik sou ek sê die oord is nie so opwindend vir tieners nie, maar perfek vir mense met klein kinders of paartjies wat bietjie wil wegkom op hul eie.

Ocean Breeze 38 se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering,ek sal 'n tuimel droër oorweeg.

Ocean Breeze 38
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Winklespruit, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhODBkMDY1LWVhNGMtNGFmZS1iYWRkLTY4YTIxMTMxODFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 5) 86 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.093041147524 30.861557017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang