Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 38

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Stay was absolutely amazing, would go back anytime for a fabulous holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan Smyth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Loved our stay. Such a nice clean unit close to the beach. We really enjoyed it. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Ocean Breeze 38
Hi Happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again!

Johann W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekende verbluif, netjies en bakgat, die geriewe is uit die boonste rakke. Was ons 2de keer hier gewees en sal nog baie soontoe gaan. Alles is regtig bakgat en gerieflik. Baie dankie dat ons daar kon vakansie hou. Oocean Breeze 38 is beslis die plek vir ons en dankie aan julle vir julle goeie werk en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Heerlike week gewees. Plek is netjies en skoon. Voertuig was veilig onder 'n afdak met 24/7 sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig. Dit was 'n goeie wegbreekplek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Almal was vriendelik, en die plekkie was baie mooi skoon, asook die kompleks se gronde. Die stoof het besluit om op te hou werk, maar dit is die volgende dag aan die gang gesit en toe ons terugkom van die strand af, was dit klaar reg gemaak. Die sekuriteit was net nerens te sien op die dag toe ons gery het om die sleutels te vat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik sentraal, veilig en aangename verblyf gehad. Ons het regtig baie lekker gebly! Die fasiliteite en geriewe was uitstekend. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Ocean Breeze 38
Dankie, bly julle het dit geniet.

Marizane K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Bitter baie lekker. Ons het baie lekker gebly in op die strand en lekker braai plek baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die parkering, sekuriteit, netheid, rustigheid en die ligging is puik. Baie dankie, ek en my kind het 'n lieflike vakansie gehad in die woonstel. En die air fryer was 'n lekker verrassing. Ek het sommer dadelik weer die woonstel bespreek vir ons 2025 vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Ocean Breeze 38
Bly julle het dit geniet, sien dan weer in 2025.

Japie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Veilige verblyf vir besoekers. Baie lekker gebly, goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Winklespruit, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhODBkMDY1LWVhNGMtNGFmZS1iYWRkLTY4YTIxMTMxODFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 5) 86 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.093041147524 30.861557017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang