Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 38

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Winklespruit, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean Breeze 38 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Winklespruit geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander geriewe. Die woonstel bied slaapplek vir 5 gaste, verkieslik 4 volwassenes en 1 kind.

Dié woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer (slegs 'n stort) en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. (Bring jou eie handdoeke en toiletbenodighede saam). Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en ander toebehore.

Die sitarea het 1 slaapbank en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n privaat balkon en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, kinderswembadjie en braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar en die kompleks bied 24 uur-sekuriteit. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand en is stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en ander geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annette A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Stay was absolutely amazing, would go back anytime for a fabulous holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Allan Smyth S
Saam met vriende
5.0
Loved our stay. Such a nice clean unit close to the beach. We really enjoyed it. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johann W
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verbluif, netjies en bakgat, die geriewe is uit die boonste rakke. Was ons 2de keer hier gewees en sal nog baie soontoe gaan. Alles is reg...
Sien meer
Jul 2024
Christi M
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Heerlike week gewees. Plek is netjies en skoon. Voertuig was veilig onder 'n afdak met 24/7 sekuriteit.
Mei 2024
Bryan S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Dit was 'n goeie wegbreekplek, sal weer gaan.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ellcockweg 47, Winklespruit, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Winklespruit, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhODBkMDY1LWVhNGMtNGFmZS1iYWRkLTY4YTIxMTMxODFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 5) 86 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.093041147524 30.861557017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang