Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 42

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jc O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Skoon en netjiese eenheid naby aan die see. Skoon en netjiese eenheid naby aan die see. Ons was daar vir die Comrades en het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Quite and secure place. Place was neat, warm welcome by the security guard. The pool was big and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2023

Rustig en kalm. Vriendelike behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Rustig. Ja, net die plek het nie see-uitsig nie, maar darem die swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilke
Ocean Breeze 42
Baie dankie vir die resensie, Dean, en bly om te hoor dat dit rustig was. Ons stipuleer duidelik in ons advertensies dat die eenheid nie see-uitsig het nie.

Louise C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Naby by die see in 'n lekker kompleks. Die eenheid is baie goed geleë omdat jy reg by die swembad is. So mens kan van die see in die wonderlike swembad klim en dan is jy by jou huisie. Dit sou lekker gewees het indien die tweede kamer ook 'n lugversorger in gehad het. Ons sal verseker weer hier bly. Dit is die ideale plek vir 'n seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2022

Was voldoende vir aand of twee, maar sal nie weer gaan. Afstandbeheer het nie batterye nie. Swak lig in TV-kamer, yskas het na vis geruik. Bed het lekker geslaap. Swembad baie lekker maar oor algemeen is die hele kompleks baie verwaarloos.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Timothy Gordon R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Very neat and safe area. It is a 5 sleeper, advertisement says 6.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Heerlik gekuier. Ons het 'n heerlike tyd gehad; alles het perfek uitgewerk. Die foto's kan dalk bietjie misleidend wees met die grootte van die vertrekke (die kombuis is knap), maar alles is meer as voldoende, skoon en netjies. Verder was Elvis regdeur 'n ster en groot aanwins vir die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Lovely stay, stunning place. Friendly staff, stunning place, very convenient place right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

The air-conditioning was leaking. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjQ4NjZlLWJmMGMtNDJhNS1iZWUwLTk2YjgwMWE1YmU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092784 30.861471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang