Ocean Breeze 42
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jc O - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese eenheid naby aan die see.
Precious N - Mei 2024
Algehele gradering
Quite and secure place.
Frans F - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Dean D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Ocean Breeze 42 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Dean, en bly om te hoor dat dit rustig was. Ons stipuleer duidelik in ons advertensies dat die eenheid nie see-uitsig het nie.
Louise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Naby by die see in 'n lekker kompleks.
Johanita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Was voldoende vir aand of twee, maar sal nie weer gaan.
Timothy Gordon R - Aug 2021
Algehele gradering
Very neat and safe area.
Lood K - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Sharon G - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay, stunning place.
Natalie P - Okt 2019
Algehele gradering
The air-conditioning was leaking.
Elmarie P - Jan 2019
Algehele gradering
Loop strand toe, en sit op jou stoep en kyk hoe die kinders in die swembad swem.
Petro S - Jun 2019
Algehele gradering
'n Baie lekker blyplek waarheen mens graag sal wil teruggaan.
Natalie P - Apr 2019
Algehele gradering
It was a great place.
Hanli B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie baie lekke!
Louis V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en netjies sal vir enige gesin aanbeveel.
Alfred M - Des 2017
Algehele gradering
Voldoen aan al ons vereistes.
Frank H - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Christiaan C - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was briljant en gaan weer terug.
Martin H - Jun 2016
Algehele gradering
Stilte, rustigheid en vrede.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Corneli W - Aug 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerOcean Breeze 42 se terugvoer
Dear Corneli,
We are sorry to hear that your stay was disappointing. The complex has a manager/caretaker onsite and she will gladly assist and rectify any issues that you may have during your stay. Guests are also more than welcome to contact me at any time. If you had made us aware of the problem with the lock we would have replaced it immediately and there are many remotes with new batteries at the site office that could have been given to you if you mentioned it. We have not had a complaint about ants before and are monitoring the situation. The unit is a non-smoking unit so we do apologise for the bin having the smell of cigarette buts. The beds are covered with fresh linen prior to new guests arriving. Part of the complex overlooks the beach but our ground floor unit overlooks the swimming pool area. 'Sea view' is not stipulated in our advertisement. Amanzimtoti had huge floods 6 weeks ago which caused allot of devastation to homes, complexes, roads, businesses and gardens. The complex Ocean Breeze is awaiting authorisation from the insurance company to have the part of the fence that was washed away repaired. All the best.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Hester S - Jul 2015
Algehele gradering
Wat 'n heerlike tydjie!
Jan B - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie modern.
Amanda S - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sonja K - Jul 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en genotvol.
Brenda M - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik, maklik, skoon!
Minette L - Okt 2014
Algehele gradering
Mooi blyplek met maklike strand-toegang.
Erise H - Jul 2014
Algehele gradering
Mooi skoon en gemaklike verblyf in 'n rustige omgewing met vriendelike mense!
Jeannette A - Nov 2013
Algehele gradering
Overall an excellent experience
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang