Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 42

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hierdie selfsorg-simpleks, op die grondvlak, is in 'n luukse kompleks op die hoofstrand van Winklespruit geleë. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is geen see-uitsig nie.

Dié moderne woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed en slaapkamer 2 is ingerig met 'n driestapelbed wat 3 persone kan akkommodeer en 'n uittrekbed wat 1 kind kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, instapstort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, eetarea, sitarea en 'n TV met DStv Premium in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang en stoep.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en die doendinge op die perseel wat gaste kan geniet, sluit visvang en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Tripelstapelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 42 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjQ4NjZlLWJmMGMtNDJhNS1iZWUwLTk2YjgwMWE1YmU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092784 30.861471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang