Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 59

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Lynette D
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Very pleasant, great location and good check-in process. The unit was great, kitchen utensils were a bit meagre but we were able to work with what was there. A second set of keys would be great in case people need to split up or return at different times. Lovely stay overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Ocean Breeze 59
Good afternoon Lynette and Happy New Year to you and your family. We are so thrilled that you had a delightful holiday experience, and thank you so much for using our services. We also really appreciate your feedback as this assists us in bettering the experiences for other future guests yet to come, and we don't take any recommendations lightly. Kind regards, HostAgents

Collen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Everything is very good, just not the DStv channels. Upgrade the DStv channel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Ocean Breeze 59
Hi Collen Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it! We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards, HostAgents

Christiaan S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2022

Skoon en netjies. Was skoon en netjies. Die woonstel is goed toegerus. Die R750 skoonmaakfooi was 'n bietjie hoog (aangesien die eenheid nie 100% skoon was nie en glad nie skoongemaak was tydens ons verblyf nie). Ek sal tog die eenheid aanbeveel. Ek sal ook meer sitplek in die leef-area aanbeveel (Bank bied slegs sitplek vir drie).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Ocean Breeze 59
Hi Christiaan, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer die tyd wat jy gevat het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons het met ons eiendoms bestuurder gepraat oor die skoonmaak van ons eenhede en om seker te maak dit is op standaard. Ons hoop om julle wel in die toekoms weer terug te verwelkom. Die HostAgents span.

Hamilton R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2019

Neutraal en veilig. Sal definitief were terugkom.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Ocean Breeze 59
Hi Hamilton, Thank you for your feedback and review regarding your stay at Ocean Breeze 59. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Melissa

Nico B
Lang verblyf
3.6
Nov 2019

Kostes is deurmekaar. Kostes is baie deurmekaar en jy moet die een en daai een apart betaal. Hulle breekskadedeposito is belaglik hoog en skoonmaakdienste is 'n moet en het ook dubbel kostes.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges-straat, Ocean Breeze 59, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYC0ahjyjojBpqsQdZrBOl5ehQeW7scsddGLUYI4oF6bsPeBqDk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 085 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 St Georges Street Ocean Breeze 59 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.098378 18.485962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang