Ocean Breeze 9
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R250 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Neem asb. kennis dat hierdie eenheid slegs vir 4 gaste is.
- Die administrasiefooi moet 5 dae voor aankoms betaal word. Betaling word slegs deur EFT toegelaat. Geen kontantdeposito's word aanvaar nie.
- Breekskadedeposito moet 1 week voor die tyd betaal word met aankoms, direk in die eienaar se bankrekening.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Die eenheid is 'n nie-rook-area.
- Die woonstel is nie troeteldiervriendelik nie.
- Geen partytjies sal toegelaat word nie.
-Daar is slegs een parkeerplek vir gaste beskikbaar, indien gaste 'n ekstra motor moet bring moet hulle R30 betaal en die besoeker se parkeerplek gebruik.
- Gaste moet 'n foto van hul ID en
nommerplaat aan die eienaar stuur 'n week voor aankoms, sodat toegang tot die kompleks kan gereël word.
- Die aantal besoekers wat in die eenheid toegelaat word, is die helfte van die gaste (2 mense).
- Items wat in die eenheid gevind word, word nie toegelaat om die eenheid te verlaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang