Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze Unit 29

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ridwaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Will definitely be returning soon. Really enjoyable, perfect location, well looked after unit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Thank you Ridwaan. Glad that you and your family enjoyed your stay. Kind regards, Raymond

Ancelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dit is 'n gemaklike, veilige waarde vir geld-eenheid. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Baie dankie Ancelize. Bly julle het lekker gebly. Groete, Ray

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lekker, gerieflik, bekostigbaar. Rioolreuk in rivier reg langs die oord weens munisipale afwesigheid het beslis 'n negatiewe indruk gehad op die gebruik van die strand en toeganklikheid tot die see. Sonder die reuk en aanwesigheid van riool sou dit 'n onvergeetlike vakansie gewees het. Dankie vir die rooiwyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Hi Francois Thank you so much for taking the time to leave an excellent rating. We appreciate your business. We apologize for any inconvenience this may have caused. We are addressing this matter with the municipal & hopefully this will be resolved as soon as possible. We’d like to make up for this by offering you 10% off your next stay with us. Kind Regards Raymond

Izebeau H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Rustig, mooi, gerieflik, kommervry, baie swem, onvergeetlik! Ek sal weer daar wil oorbly! Die plek is perfek geleë en as ons nie op die strand was (loopafstand!) nie, was ons in die swembad. Die eenheid is netjies en smaakvol ingerig. Die eienaar was behulpsaam met beurtkrag skedules en opsomming van Blou (e. coli vry) stande, sonder dat ek moes vra. Personeel/sekuriteit op die gronde was vriendelik en behulpsaam. Ek en my gesin het dit ongelooflik geniet en sal enige dag weer eenheid 29 bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Die beste plek sal enige tyd weer kom. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Baie dankie Koos, ek is bly dat jy en jou familie lekker gebly het. Groete Raymond

Jeanette P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Lekker dankie. Die securiteitswag se diens is tops. Hy doen baie meer as sy werk. Badhanddoeke, toiletpapier, WiFi en skoonmaakdiens is klein goedjies wat 'n groot verskil kan maak in gerieflikheid. Ons het steeds lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
“Dankie vir jou resensie, Jeanette. Ons sal dit met die bestuurspan deel om hulle te laat weet hoe ons vaar. Neem asb. kennis dat skoonmaakdienste op versoek beskikbaar is. Vriendelike groete, Raymond

Sandra D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie mooi en lekker eenheid gewees om in te woon. Die eenheid self is baie goed opgepas en netjies, daar was geen probleme nie. Die dinge wat ons tyd minder lekker gemaak het was goed soos weer en die waterkwaliteit in die see, wat die eenheid se eienaars niks beheer oor het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Liewe Sandra, Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word baie waardeer. Vriendelike groete, Raymond

Walter B
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Altyd lekker. Ons besoek redelik gereeld Winkelspruit en Ocean Breeze is altyd 'n bekostigbare opsie. Kompleks word baie goed bestuur en onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Baie dankie en sien uit daarna om julle binnekort te sien Groete Raymond

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Harold S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

This was very nice to stay by this property. The environment with the staff there was also very welcome. When traveling to that side again I will again do my booking with Ocean Breeze again. My children and spouse loved it as well and they had a wonderful time there, especially with the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ocean Breeze Unit 29
Good Day Harold Thank you so much for taking the time to send this great feedback. We are glad that you & your family had a great stay at Ocean Breeze. We are looking forward to making your experience even better in the future. Kind Regards Raymond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d0186bb68bb75b8e3d5d389967d3158acfd82fd2e0df83806a2750d5c389f62a2eb6a4521b1b595d454b0f2384a4455c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 47 Ellcock Road Unit 29 Ocean Breeze 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0930532 30.8617055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang