Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze Unit 29

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Breeze Unit 29 is 'n knus selfsorg-eenheid in die veilige Ocean Breeze-kompleks wat direkte toegang tot Winklespruit se strand bied. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig en is net 500 m van die see af.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitarea het slaapplek vir nog 2 gaste op 'n slaapbank en daar is ook sitplek en 'n platskerm-TV.

Die Ocean Breeze-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai, asook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Pick 'n Pay, Checkers en die Galleria Mall is net 10 minute van die kompleks af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ridwaan C
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely be returning soon. Really enjoyable, perfect location, well looked after unit!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ancelize V
Gesin met tieners
5.0
Dit is 'n gemaklike, veilige waarde vir geld-eenheid. Ons het dit baie geniet.
Des 2023
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Lekker, gerieflik, bekostigbaar. Rioolreuk in rivier reg langs die oord weens munisipale afwesigheid het beslis 'n negatiewe indruk gehad op die gebr...
Sien meer
Apr 2023
Koos D
Gesin met klein kinders
4.8
Die beste plek sal enige tyd weer kom. Baie lekker gebly, baie dankie.
Des 2023
Jeanette P
Saam met vriende
4.6
Lekker dankie. Die securiteitswag se diens is tops. Hy doen baie meer as sy werk. Badhanddoeke, toiletpapier, WiFi en skoonmaakdiens is klein goedjies...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 47, Eenheid 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze Unit 29 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Eenheid 29 Ocean Breeze, Winklespruit, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d0186bb68bb75b8e3d5d389967d3158acfd82fd2e0df83806a2750d5c389f62a2eb6a4521b1b595d454b0f2384a4455c47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 47 Ellcock Road Unit 29 Ocean Breeze 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0930532 30.8617055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang