Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Elephant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean Elephant is pragtig geleë in Strand, met breë sandstrand wat reg om die draai begin. Die woonstel is 10 minute se stap vanaf die middedorp en 5 minute vanaf die naaste winkel en kafee.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n stil slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n groot klerekas. Die sonnige leefarea, met 2 gemaklike rusbanke, kan nog 2 gaste akkommodeer. Die badkamer het 'n bad en stort. Luukse ou parketvloere, gemaklike stylvolle meubels, goeie beddegoed, kombuisware en breekware is daar om jou verblyf aangenaam te maak. Die moderne selfsorgkombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en wasmasjien. Dit maak oop na die leefarea met 'n ontbytkroeg om pragtige uitsigte te geniet terwyl jy 'n ete of 'n glas wyn geniet.

Geleë in 'n stil en goed beveiligde kompleks, die woonstel het nie toegang tot hysbak nie, maar die boonste verdieping is maklik bereikbaar deur verskillende trappe. Veilige parkeerplek is binne die kompleks agter 'n veiligheidshek beskikbaar. Bykomende parkeerplek is beskikbaar op straat by die ingang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Elephant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MDg1MGVmLWQ0YjMtNDdmYS05N2UwLTg2YzRkNzU5NzI2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 12 Haarlem Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.123500479377 18.832785565013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang