Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Escape

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Escape is 'n selfsorgwoonstel in die Red Coral-kompleks wat in die Strand, Wes-Kaap geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met stroomdienste en DStv. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die woonstel spog met 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en het LED-ligte, ononderbroke kragtoevoer en 'n klein gasstoof vir tydens beurtkrag.

Gaste het toegenag tot die gemeenskaplike swembad. Die strand, winkels en restaurante is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pamela N
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik en veilig en rustig. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, baie netjies en veilig. Met aankoms was daar vars vrugte en botteltjie...
Sien meer
Okt 2024
Christa J
Saam met vriende
5.0
Die naweek kuier skep 'n gevoel van weer kom. Dit was verskriklik lekker. Die netheid en veiligheid is tops. Die see is loopafstand, goed vir 50-jarig...
Sien meer
Okt 2024
Pieter M
Besigheidsreis
5.0
Netjies skoon professioneel gerieflik. Beslis, alles was soos ons dit wou gehad het, sal beslis weer daar gaan bly.
Mei 2024
Jan T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Mei 2024
Dina P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte wegbreek. Chris is 'n uitstekende gasheer, kommunikasie was deurlopend, die woonstel is perfek geleë en uitstekend toegerus. Linne puik en ma...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christopher Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9841133169208e0616625075bbcfee0e245a3aee543ea01ab2d789e6f8b8c0cf2a41fc5b5acaf4fc8a8c69ae49952b5a045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 15 Norman Road Unit No 9. Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123067698813 18.832931417394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang