Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Escape

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Escape is 'n selfsorgwoonstel in die Red Coral-kompleks in die Strand, Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort oor die bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met stromingsdienste en DStv. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n wasmasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die woonstel spog met 'n balkon met pragtige see-uitsigte en is toegerus met LED-ligte en 'n UPS, asook 'n klein gasstoof vir beurtkrag.

Gaste kan kies om 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad te neem, die dag by die strand deur te bring, of 'n bietjie tyd by die winkels en restaurante te geniet, alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Ocean Escape
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christopher Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9841133169208e0616625075bbcfee0e245a3aee543ea01ab2d789e6f8b8c0cf2a41fc5b5acaf4fc8a8c69ae49952b5a045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 15 Norman Road Unit No 9. Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123067698813 18.832931417394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang