Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Gorge Seafront Getaways

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Chalet
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die chalet is op die grondverdieping en het 6 trappe wat na die stoep met 'n see-uitsig lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-sitarea het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met plaaslike TV-kanale. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Die troeteldiere word nie op die bed of meubels toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gekwoteerde tariewe is vir 'n bepaalde aantal gaste of dagbesoekers. Ekstra fooie word gehef vir ekstra gaste of dagbesoekers wat slegs toegelaat word indien dit vooraf gereël is en volgens die uitsluitlike diskresie van die bestuur.

Gaste moet hulle eie handdoeke, strandhanddoeke, toiletware, skottelgoedwasseep, alle ander verbruiksgoedere en kragpunt-passtuk bring.
'n Basiese skoonmaakdiens word voorsien en sluit slegs opmaak van beddens, verwydering van vullis en skoonmaak van badkamers in. Let asb. daarop dat skoonmakers nie gedurende openbare vakansiedae werk nie.

'n Maksimum van 2 klein, opgeleide hondjies word in die eenhede toegelaat, buiten die Wittebrood-suite en Pebble Beach. Honde moet ten alle tye aan 'n halsband wees. Ons het 2 chow-honde en 'n kat wat gewoond is aan klein, gemanierde hondjies. Eienaars moet self enige gemors wat hul troeteldiere agterlaat skoonmaak. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie in die eenhede toegesluit en agtergelaat mag word nie.

'n Terugbetaalbare breekskadefooi van R2000 per eenheid is van toepassing vir die Granny Chalet, Tuinkothuis en Wittebrood-suite en R3000 vir die Captains Cabin geld vir studente- en matriekbesprekings. Hierdie fooi word na inspeksie van die eenhede terugbetaal as daar geen breekskade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die suite is op die boonste verdieping met 'n see-uitsig van die stoep af. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, sitarea en kombuis. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gekwoteerde tariewe is vir 'n bepaalde aantal gaste of dagbesoekers. Ekstra fooie word gehef vir ekstra gaste of dagbesoekers wat slegs toegelaat word indien dit vooraf gereël is en volgens die uitsluitlike diskresie van die bestuur.

Gaste moet hulle eie handdoeke, strandhanddoeke, toiletware, skottelgoedwasseep, alle ander verbruiksgoedere en kragpunt-passtuk bring.
'n Basiese skoonmaakdiens word voorsien en sluit slegs opmaak van beddens, verwydering van vullis en skoonmaak van badkamers in. Let asb. daarop dat skoonmakers nie gedurende openbare vakansiedae werk nie.

'n Maksimum van 2 klein, opgeleide hondjies word in die eenhede toegelaat, buiten die Wittebrood-suite en Pebble Beach. Honde moet ten alle tye aan 'n halsband wees. Ons het 2 chow-honde en 'n kat wat gewoond is aan klein, gemanierde hondjies. Eienaars moet self enige gemors wat hul troeteldiere agterlaat skoonmaak. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie in die eenhede toegesluit en agtergelaat mag word nie.

'n Terugbetaalbare breekskadefooi van R2000 per eenheid is van toepassing vir die Granny Chalet, Tuinkothuis en Wittebrood-suite en R3000 vir die Captains Cabin geld vir studente- en matriekbesprekings. Hierdie fooi word na inspeksie van die eenhede terugbetaal as daar geen breekskade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ocean Palms
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 5)
Beskrywing

Ocean Palms is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. wat met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en 'n slaapbank. Die sitarea lei na 'n houtdek wat na die see front. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Die troeteldiere word nie op die bed of meubels toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gekwoteerde tariewe is vir 'n bepaalde aantal gaste of dagbesoekers. Ekstra fooie word gehef vir ekstra gaste of dagbesoekers wat slegs toegelaat word indien dit vooraf gereël is en volgens die uitsluitlike diskresie van die bestuur.

Gaste moet hulle eie handdoeke, strandhanddoeke, toiletware, skottelgoedwasseep, alle ander verbruiksgoedere en kragpunt-passtuk bring.
'n Basiese skoonmaakdiens word voorsien en sluit slegs opmaak van beddens, verwydering van vullis en skoonmaak van badkamers in. Let asb. daarop dat skoonmakers nie gedurende openbare vakansiedae werk nie.

'n Maksimum van 2 klein, opgeleide hondjies word in die eenhede toegelaat, buiten die Wittebrood-suite en Pebble Beach. Honde moet ten alle tye aan 'n halsband wees. Ons het 2 chow-honde en 'n kat wat gewoond is aan klein, gemanierde hondjies. Eienaars moet self enige gemors wat hul troeteldiere agterlaat skoonmaak. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie in die eenhede toegesluit en agtergelaat mag word nie.

'n Terugbetaalbare breekskadefooi van R2000 per eenheid is van toepassing vir die Granny Chalet, Tuinkothuis en Wittebrood-suite en R3000 vir die Captains Cabin geld vir studente- en matriekbesprekings. Hierdie fooi word na inspeksie van die eenhede terugbetaal as daar geen breekskade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Captains Cabin
Vanaf
Vanaf R2 560
per nag (plek vir 5)
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer wat na die see front het 'n dubbelbed, slaapbank en is ook die kuier-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die gekwoteerde tariewe is vir 'n bepaalde aantal gaste of dagbesoekers. Ekstra fooie word gehef vir ekstra gaste of dagbesoekers wat slegs toegelaat word indien dit vooraf gereël is en volgens die uitsluitlike diskresie van die bestuur.

Gaste moet hulle eie handdoeke, strandhanddoeke, toiletware, skottelgoedwasseep, alle ander verbruiksgoedere en kragpunt-passtuk bring.
'n Basiese skoonmaakdiens word voorsien en sluit slegs opmaak van beddens, verwydering van vullis en skoonmaak van badkamers in. Let asb. daarop dat skoonmakers nie gedurende openbare vakansiedae werk nie.

'n Maksimum van 2 klein, opgeleide hondjies word in die eenhede toegelaat, buiten die Wittebrood-suite en Pebble Beach. Honde moet ten alle tye aan 'n halsband wees. Ons het 2 chow-honde en 'n kat wat gewoond is aan klein, gemanierde hondjies. Eienaars moet self enige gemors wat hul troeteldiere agterlaat skoonmaak. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie in die eenhede toegesluit en agtergelaat mag word nie.

'n Terugbetaalbare breekskadefooi van R2000 per eenheid is van toepassing vir die Granny Chalet, Tuinkothuis en Wittebrood-suite en R3000 vir die Captains Cabin geld vir studente- en matriekbesprekings. Hierdie fooi word na inspeksie van die eenhede terugbetaal as daar geen breekskade is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 53, Shaka's Rock, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmY2OTljLTM2MDMtNDBhZC05YzUyLTU5NjJhYzA2MzExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 90 5 1 4 53 Ocean Drive Shaka's Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516026358268 31.230193376541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang