Ocean Hideaway B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joyce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Michael J - Aug 2024
Algehele gradering
Vyfster verblyf.
Langa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice view and staff always willing to help.
Nicolene B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker by die see lekker by Ocean Hideaway.
Francois S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon eenheid. Lekker ontbyt. Uitstekende kliëntediens. Veilige p.
Michael J - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Michael J - Jun 2023
Algehele gradering
Steeds 'n gunsteling.
Zelna F - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf vir 'n wegbreek!
Michael J - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Wilhelm K - Mrt 2022
Algehele gradering
Soos in die verlede, net die beste diens.
Qaasim V - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice accommodation, clean and courteous.
Michael J - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Roelf H - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Samkelisiwe M - Des 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Roelf H - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Verblyf uitstekend, netjies, ruim en mooi gemubileer. Kamer no. 8 was perfek en bied uiterste privaatheid.
Wilhelm K - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Michael J - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Mashaole N - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Patricia T - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful two-night stay.
Rami T - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful
David C - Mei 2019
Algehele gradering
If I could give 10 stars then I would gladly give Ocean Hideaway B&B 10 stars.
Amanda U - Mrt 2019
Algehele gradering
5 ster-verblyf!
Cindy B - Des 2019
Algehele gradering
An excellent place for holiday.
Tiffany F - Apr 2019
Algehele gradering
Great for a quick stay if you enjoy B&B or self-catering.
Tersia T - Mei 2018
Algehele gradering
Stunning.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Tersia
Baie dankie vir jul besoek en die positiewe terugvoer.
Kom kuier gou weer.
Joyce en span
Tanya P - Mei 2018
Algehele gradering
Het heerlik gebly. Sal beslis weer hier tuisgaan.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Tanya
Baie dankie dat jul ons uitgekies het om 'n ruskansie te vat. Dis heerlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Opregte waardering.
Ons hoop ons sien jul weer in die nadere toekoms.
Ocean Hideaway-groete.
Joyce en span
Hilde H - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers, rustige atmosfeer en fantastiese uitsig!
Lees meerOcean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Hilde,
Baie dankie dat jul ons uitgekies het om jul rustydjie te spandeer.
Ons het onmiddelik aandag gegee aan jul versoek rakende die paadjie af see toe. Sam, ons getroue tuinier, het hom mooi skoon gemaak en toegang na die see toe is heelwat makliker . Hoop julle kom gou weer kuier.
Ocean Hideaway groete,
Joyce en span
Rouxan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Een woord. Puik! 10 uit 10!
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Rouxan,
So bly om te verneem jul het jul tydjie by ons geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ocean Hideaway groete,
Joyce en Span
Nico G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies met 'n great view en fantastiese kamers.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie dat jul ons gekies het om tyd te spandeer.
Kom kuier gou weer.
Ocean Hideaway groete.
Joyce en Span
Natalie N - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable, clean and quiet!
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Dear Natalie,
It was a real pleasure hosting you.
Thank you so much, for the beautiful review.
It was a real pleasure hosting you. We are hoping to see you soon.
Ocean Hideaway-greetings.
Joyce and team
Piet V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Piet,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier gou weer.
Ocean Hideaway groete,
Joyce en Span
Heinrich K - Des 2017
Algehele gradering
It was a wonderful experience.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Dear Heinrich,
Thank you for the positive review.
Hoping you will pay us a visit in the near future.
Ocean Hideaway greetings,
Joyce and Team
Daleen W - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties! "Home away from home"
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
So baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Kom kuier gou weer.
Mag 2018 vir jul 'n besonderse jaar wees.
Joyce en Span
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld sal jy ver moet gaan om 'n beter plek te kry as Ocean Hideaway.
Lees meerOcean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dis vir die personeel van Ocean Hideaway altyd 'n voorreg om die beste diens moontlik aan ons gaste te gee. Was heerlik om jou te huisves en sien uit na jou volgende besoek.
Alles wat mooi is oor die Feesseisoen.
Seenwense.
Joyce
Alice N - Des 2017
Algehele gradering
Waarde.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Beste Alice,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Lekker om te hoor jul het jul verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer wanneer julle in Durban is.
Alles wat mooi is oor die feesseisoen.
Joyce & Personeel
Malebo S - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Dear Malebo,
Thank you so much for your review. Trust you and your boys made memories that will last a lifetime during your stay at Ocean Hideaway B&B.
Looking forward to your next visit.
May you and your family have a wonderful Christmas and a blessed 2018.
Joyce & Staff
Duane M - Jul 2016
Algehele gradering
Very nice views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi uitsigte.
'n Baie lekker plek, veilig en vriendelike personeel. Die kamers is onberispelik. Ontbyt was heerlik. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Johannes Jacobus A V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal verseker weer teruggaan.
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Hi Johannes
Thank you for your wonderful review and hope to see you again soon!
We are aware of the Wi-Fi slowing down and have logged a fault with Telkom.
Regards
Michelle
Alwym P - Sep 2015
Algehele gradering
Was die beste plek waar ek al ooit was!
Ocean Hideaway B&B se terugvoer
Thank you Alwyn, for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you both again soon!
Stefan S - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was puik.
Anne-marie M - Des 2013
Algehele gradering
Out of this world
Dirk B - Des 2013
Algehele gradering
Lekker rustige, ontspanne verblyf met vriendelike, gasvrye mens.
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 337, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang