Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Hideaway B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Ocean Hideaway B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michael J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Vyfster verblyf.

Dis altyd heerlik om by Joyce en haar span te kuier. Die beste ontbyt! Hoogs aan te beveel.

Langa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Langa S

Nice view and staff always willing to help.

Very lovely, friendly staff.

Nicolene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Lekker by die see lekker by Ocean Hideaway.

Beste see uitsig in Amanzimtoti, sal beslis weer Ocean Hideaway besoek.

Michael J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Altyd 'n wenner.

Bied nog steeds gerieflike verblyf in 'n aangename omgewing, en die ontbyt is heerlik!

Michael J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Steeds 'n gunsteling.

Dis altyd heerlik om hier te bly. Joyce en haar span bly maar die beste, veral die ontbyt!

Zelna F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna F

Wonderlike verblyf vir 'n wegbreek!

Baie skoon met 'n baie goeie uitsig oor die see. As jy vir rustigheid soek, is dit ideaal. Baie goeie diens en beslis 'n ontbyt van waarde en moet nie die verskillende koffies vergeet nie! Veilig parkering.

Michael J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Perfek.

Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt wat volgens bestelling voorberei word.

Wilhelm K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K

Soos in die verlede, net die beste diens.

Het julle in September 2021 gebruik, sal beslis weer.

Qaasim V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qaasim V

Very nice accommodation, clean and courteous.

Very nice accommodation, clean and courteous staff.

Michael J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Uitstekend.

Silwerskoon, goed ingerig, heerlike ontbyt, WiFi wat werk en 'n mooi uitsig - wat meer wil mens hê!

Roelf H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf H

Home away from home.

Waarde vir geld, veilig baie netjies en gerieflik. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Samkelisiwe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelisiwe M

It was amazing.

The location is great. They have a great view and the staff are great and welcoming.

Roelf H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf H

Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Verblyf uitstekend, netjies, ruim en mooi gemubileer. Kamer no. 8 was perfek en bied uiterste privaatheid.

Onderdak-parkering beslis 'n pluspunt. Baie stil en privaat.

Wilhelm K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K

Uitstekend

Beste in 'n lang tyd. Bedien nog ontbyt. Dra jou tasse. Dit gebeur nie.

Michael J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Uitstekend!

Pragtig, netjies en skoon met 'n goeie ligging. Joyce se kliëntediens is uit die boonste rakke. Ontbyt is uitstekend, met 'n verskeidenheid elke oggend. WiFi werk heel goed. Hoogs aan te beveel!

Mashaole N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mashaole N

Fantastic.

The place exceeded my expectations and experiences.

Patricia T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T

Wonderful two-night stay.

Joyce was exceptionally welcoming and helpful. Lovely and clean room with scrumptious rusks, sparkling pool, delicious and varied breakfasts. Beautiful view of sea, and, if you are agile, you can even get to the beach directly from Ocean Hideaway.

Rami T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rami T

Wonderful

At end we felt that our stay was just too short.

David C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

If I could give 10 stars then I would gladly give Ocean Hideaway B&B 10 stars.

Words cannot describe the experience my wife and I had at Ocean Hideaway B&B, you just have to go there yourself to experience it. My wife and I were attending my late fathers funeral and we stayed for 7 night. Joyce who manages the B&B was fantastic and went out of her way to accommodate us in splendid fashion. A big thank you to you Joyce.

Amanda U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda U

5 ster-verblyf!

Dit is absoluut 'n groot bederf om by Ocean Hideaway B&B tuis te gaan. Pragtige plek, heerlike ontbyt en ongelooflike vriendelike mense. As jy na iets spesiaals soek, is Ocean Hideaway die plek vir jou!

Cindy B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy B

An excellent place for holiday.

Very clean, beautiful rooms.

Tiffany F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany F

Great for a quick stay if you enjoy B&B or self-catering.

Room 8 has Ocean views. Ocean hideaway offered beautiful views, with friendly staff and a delicious breakfast. Central to attractions in Toti but situated in a residential area away from the hustle and bustle of other tourists.

Tersia T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia T

Stunning.

Sal beslis teruggaan. Dit was awesome.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Tersia

Baie dankie vir jul besoek en die positiewe terugvoer.

Kom kuier gou weer.

Joyce en span

Ocean Hideaway B&B
Tanya P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Het heerlik gebly. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Die gastehuis is skoon en netjies. Ontbyte is heerlik en word afgewissel. Kamers is stylvol gemeubileer en die wit tema laat mens sommer voel. Alles is skoon en gewas. Kan Ocean Hideaway beslis aanbeveel!

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Tanya

Baie dankie dat jul ons uitgekies het om 'n ruskansie te vat. Dis heerlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Opregte waardering.

Ons hoop ons sien jul weer in die nadere toekoms.

Ocean Hideaway-groete.

Joyce en span

Ocean Hideaway B&B
Hilde H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde H

Pragtige kamers, rustige atmosfeer en fantastiese uitsig!

Toe ons inkom by die plekkie toe was ek dadelik verras deur die pragtige en moderne dekor en kleurskemas van die hele gebou binne en buite. Ons kamer was pragtig, skoon, netjies, gesellig en het 'n fantastiese uitsig van die see gehad en die decor was ook baie modern en stylvol. Die swembad wat 5 meter weg van ons deur was wat op die see uitkyk was 'n ekstra verrasing vir as mens nie lus is om in die see te swem nie, maar om wel af te koel. Die deck/patio wat uitkyk op die see skep 'n rustige atmosfeer. Die enigste ding wat ek sou voorstel is dat Ocean Hideaway hulle strandtoegang meer bereikbaar maak. Hulle is gevestig op 'n heuwel en tans is dit baie moeilik om strand toe te loop met die noue paadjie en bosse wat in die pad is. Gelukkig vir ons is Ocean Hideaway slegs 5 minute se ry van 'n publieke strand asook Galeria Mall. Die ontbyt wat ingesluit is in die prys was uitstekend. Ek gaan definitief weer terugkom. Ek is aangenaam verras met hierdie klein stukkie hemel op aarde!

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Hilde,

Baie dankie dat jul ons uitgekies het om jul rustydjie te spandeer.

Ons het onmiddelik aandag gegee aan jul versoek rakende die paadjie af see toe. Sam, ons getroue tuinier, het hom mooi skoon gemaak en toegang na die see toe is heelwat makliker . Hoop julle kom gou weer kuier.

Ocean Hideaway groete,

Joyce en span

Ocean Hideaway B&B
Rouxan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxan B

Een woord. Puik! 10 uit 10!

Personeel is absoluut voortreflik, behulpsaam en vriendelik, die kamers is pynlik netjies en als is op hul plek, silwerskoon. Sal enige iemand aanbeveel, die ontbyt is uit die boonste rakke.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Rouxan,

So bly om te verneem jul het jul tydjie by ons geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ocean Hideaway groete,

Joyce en Span

Ocean Hideaway B&B
Nico G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Baie netjies met 'n great view en fantastiese kamers.

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Die geriewe is baie netjies en die kamers is regtig van uitstaande gehalte.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Nico,

Baie dankie dat jul ons gekies het om tyd te spandeer.

Kom kuier gou weer.

Ocean Hideaway groete.

Joyce en Span

Ocean Hideaway B&B
Natalie N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie N

Comfortable, clean and quiet!

Ocean Hideaway B&B is a hidden gem in Amanzimtoti! We were treated like old friends and nothing was too much trouble. The rooms were beautiful, spotlessly clean and comfortable. We had all we needed, a real home, away from home!

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Dear Natalie,

It was a real pleasure hosting you.

Thank you so much, for the beautiful review.

It was a real pleasure hosting you. We are hoping to see you soon.

Ocean Hideaway-greetings.

Joyce and team

Ocean Hideaway B&B
Piet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Uitstekend.

Die beste, rustig, geen lawaai en 'n mens kan ontspan. Vriendelike mense.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Piet,

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Kom kuier gou weer.

Ocean Hideaway groete,

Joyce en Span

Ocean Hideaway B&B
Heinrich K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

It was a wonderful experience.

The food was lovely, the rooms are beautiful and the view is breathtaking. Overall it is a wonderful experience with friendly staff and I would recommend it to any who would consider staying there.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Dear Heinrich,

Thank you for the positive review.

Hoping you will pay us a visit in the near future.

Ocean Hideaway greetings,

Joyce and Team

Ocean Hideaway B&B
Daleen W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen W

Fantasties! "Home away from home"

Die diens is uitmuntend, vriendelike mense wat uit hul pad gaan om die wegbreek onvergeetlik te maak. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

So baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Kom kuier gou weer.
Mag 2018 vir jul 'n besonderse jaar wees.
Joyce en Span

Ocean Hideaway B&B
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Waarde vir geld sal jy ver moet gaan om 'n beter plek te kry as Ocean Hideaway.

Van die oomblik wat ek ingestap het totdat ek vroeg oggend (01:00) gery het, het die personeel uit hulle pad gegaan. Selfs die nagwag ken elke persoon op naam wat daar oorslaap en jy voel op jou gemak die hele verblyf. Van die ontbyt tot die kamers kan jy sien daar word baie aandag aan detail gegee. Joyce, weereens dankie vir jou en jou staf, vir seker die beste verblyf wat ek al ooit gehad het by 'n B&B! Ocean Hideaway sal my vir seker weer sien met elke besoek aan KZN.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dis vir die personeel van Ocean Hideaway altyd 'n voorreg om die beste diens moontlik aan ons gaste te gee. Was heerlik om jou te huisves en sien uit na jou volgende besoek.
Alles wat mooi is oor die Feesseisoen.
Seenwense.

Joyce

Ocean Hideaway B&B
Alice N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N

Waarde.

Ons het heerlik gebly in hierdie moderne, netjiese eenheid. Personeel was baie vriendelik so ook die nagwag. Sal met geruste hart die plek aanbeveel.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Beste Alice,

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Lekker om te hoor jul het jul verblyf geniet.
Kom kuier gerus weer wanneer julle in Durban is.
Alles wat mooi is oor die feesseisoen.

Joyce & Personeel

Ocean Hideaway B&B
Malebo S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malebo S

Excellent.

The place is very clean. Friendly staff.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Dear Malebo,

Thank you so much for your review. Trust you and your boys made memories that will last a lifetime during your stay at Ocean Hideaway B&B.
Looking forward to your next visit.
May you and your family have a wonderful Christmas and a blessed 2018.

Joyce & Staff

Ocean Hideaway B&B
Duane M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M

Very nice views.

Very nice place, secure and friendly staff. Room are immaculate. Breakfast was great. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi uitsigte.

'n Baie lekker plek, veilig en vriendelike personeel. Die kamers is onberispelik. Ontbyt was heerlik. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willem H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Fantasties!

Alles was perfek en die diens was baie goed. Die ontbyt was ook heerlik!

Johannes Jacobus A V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus A V

Baie aangenaam en sal verseker weer teruggaan.

Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers is skoon en heelwat luuks. Internetspoed kan deur die dag bietjie daal.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Hi Johannes
Thank you for your wonderful review and hope to see you again soon!
We are aware of the Wi-Fi slowing down and have logged a fault with Telkom.
Regards
Michelle

Ocean Hideaway B&B
Alwym P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwym P

Was die beste plek waar ek al ooit was!

Alles was net op die beste standaard, sal enige tyd weer gaan.

Ocean Hideaway B&B se terugvoer

Thank you Alwyn, for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you both again soon!

Ocean Hideaway B&B
Stefan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Dit was puik.

10 uit 10. Sal julle beslis aanbeveel.

Anne-marie M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M

Out of this world

Excellent. Thank you very much for everything. The people were so friendly. Such a relaxed atmosphere.

Dirk B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Lekker rustige, ontspanne verblyf met vriendelike, gasvrye mens.

'n Mens kan nie die oord blameer as die weer nie saamspeel nie. Ocean Hideaway is 'n baie rustige, moderne blyplek met baie vriendelike personeel. Miskien is die ligging eerder geskik vir sakemense wat net 'n nag of twee oorbly vir sakedoeleindes as vir vakansies. Fantasties!

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 337, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4N2E5MWRmLWZlNzktNDAwNC1hZGU2LWE1MWM2MmNhMzI4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 337 Ipahla Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.03047953566 30.90869307518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang