Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Life

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Life is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai en net 1,5 km vanaf die strande.

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die ruim sitkamer het 'n TV met DStv Compact en 'n DVD-speler.

Die Santini Village-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 2 parkeerplekke waarvan 1 onderdak is en 1 oop is. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, perdry, bergklim en fietsry in.

Let asb. dat die eienaars op die perseel woon, maar die gastehuis is 'n aparte gebou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd93c54cc1bfb9fddfecb5e913e2f136f21ad7e17a74f7f9e2633fc78c78c70fe015c568f3c9d9e026d6de5b499b42f0666e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off Bowtie Road 58 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.0489659 23.3611152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang