Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Life

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Life is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die gewilde en veilige landgoed Santini Village, Plettenbergbaai, net 1,5 km vanaf die strande.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer is ruim en bied 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Balkon bied see-uitsigte en is toegerus met 'n weber, tafel en stoele.

Die Santini Village-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 2 parkeerplekke, 1 onderdak en die ander oop. Doendinge in die omgewing sluit wildritte, perdry, bergfietsry en fietsry in.

Die eienaars woon op die perseel, maar die gastehuis is in 'n aparte gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Bowtie-weg, Santini Village 58, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b8c4ea307a01e115e9859b908984486e41d7a0c36115e9480913d2e15d10770cd3abfbedb7bb2c9fa876344045b6f20ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off Bowtie Road 58 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.0489659 23.3611152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang