Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Camp-weg 56, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 820 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Manor is aan die kant van die berg geleë en grens aan die Baskloof Fynbos Natuurreservaat in Misty Cliffs, Kaapstad. Die huis spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die kontemporêre huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het. Die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die pragtige oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke, 'n asemrowende see-uitsig en 'n kaggel.

Die huis spog met 'n groot balkon met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Kaappunt Natuurreservaat. Gaste het toegang tot 'n kuierarea met braaigeriewe, 'n pizza-oond en 'n etenstafel, asook 'n oop binnehof met 'n buitestort en 'n wasbak.

Gratis WiFi en parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 28

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Old Camp-weg 56, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 820
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Camp-weg 56, Misty Cliffs, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e0314d815423a40b4542dc1950ac731c6fed3d2444a38dd8d90ff087415cdb97fdc4a6c3fc8be187604a22496874051bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 820 per nag (plek vir 6) 56 Old Camp Road Misty Cliffs 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.183608662855 18.363126205501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang