Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Mist

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 R4 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Mist is 'n pragtige en bekoorlike strandhuis geleë in 'n privaat strandfront-behuisingslandgoed in Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. Die huis is ideaal vir gesinne, wittebroodgangers, of enigiemand wat op soek is na ruimte, vrede, die natuur, luilekker dae en lang, lang staptogte.

Daar is 4 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n TV-sitkamer wat almal na die buite-area oopmaak. Dié area het 'n al fresco-eettafel onder 'n rietafdak en 'n swembad met 'n swembadnet. Gaste het ook toegang tot WiFi.

Twee slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste 3 slaapkamers het en suites, waarvan 2 toegerus is met 'n toilet, bad en stort en die derde en suite het slegs 'n toilet en stort.

Met golwende grasperke wat direk na die ongerepte goue sand van Keurboom-strand lei, is Ocean Mist nie net perfek geleë om die wonders van die Tuinroete te verken nie, maar ook om na die besonderse prag van die Keurboomsstrand-area te stap – sonsopkoms oor die see, die golwe, mis wat van die see af inrol, en vir baie maande van die jaar die geluid van walvisse wat snags waai.

Die Keurboomsstrand-area is relatief onontwikkeld en as jy op soek is na die spreekwoordelike eindelose wandeling langs 'n mistige kuslyn, ongeëwenaarde sonsopkomste oor die see, en dikwels absolute privaatheid, is daar heel waarskynlik min ander strande in Suider-Afrika wat sulke rariteit kan bied soos die oënskynlik eindelose stuk Keurboomsstrand wat op jou wag met jou aankoms by Ocean Mist.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Milkwood Glen, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Mist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89864cb9316c3ca1cec088ddf6695c7dbb37396d68b7682e115201657357adc781a94787107d9ec965d3da9e4c51d192b838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Milkwood Glen Keurbooms Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00712721725 23.438284097884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang