Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Fc M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderlike waarde, goeie rus! Wonderlike verblyf - het veral die sentrale ligging, tennis- en squashbane geniet! Kon selfs net oor die pad stap na 'n bakkery vir koffie en varsgebak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Ons is so bly jy het dié geriewe in River Club geniet... Asook die Raw bakery en coffee shop! Julle is welkom terug

Nichole D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pleasant and perfect for a family. We enjoyed our stay. The house was equipped with everything we could have possibly needed. The swimming pool right in the backyard of the house was perfect and private. The only negative comment that we have is about the beds: they were uncomfortable and the frames were noisy when one moves on them. Other than that, it was a delightful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Thank you for the good review, Nichole. We're glad you enjoyed your stay as well as the private backyard and braai area.

Jacques K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend! Ons het baie lekker gebly en die eenheid is regtig uitstekend - baie skoon, netjies en alles beskikbaar. Sal enige tyd weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Dankie Jacques, ons is so bly julle het lekker gebly! Kom gerus weer!

René S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Uitstekend, fantasties sal weer sien. So 'n fantastiese plekkie. Baie om kinders besig te hou. Perfek geleë vir al die interessante dinge om te gaan doen. Heerlik vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Melanie
Ocean Pearl
Ons is so bly die kinders het baie dinge gehad om te doen en dat dit 'n fantastiese plekkie was om in vakansie te hou. Julle is welkom terug!

Elinor H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Great location and comfortable stay. Excellent location and everything we needed in one place. Unit is not super spacious but it is comfortable for a week's visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
We're so glad you enjoyed your stay, Elinor! You are welcome back anytime

Hendre P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie, baie netjiese plek. Goed geleë - weg van die geraas en besige dorp. Ons gaan vir seker weer gaan. Ek sal Ocean Pearl aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Dankie Hendre. Julle is welkom enige tyd.

Maritha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Privaatheid en rustigheid 'n pluspunt. Eenheid was ruim genoeg vir ons familie van vyf. Fasiliteite uitstekend. Goed toegeruste eenheid. Pragtige tuine. Uitstekend geleë vir ons familie van George en Port Elizabeth. Was wonderlik om buite te kan kuier met voldoende privaatheid en rustigheid. Plett se weer het natuurlik saamgespeel! Baie dankie. Ons doen dit weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Groot Plesier! Kom kuier gerus weer!

Tracey W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

We had an excellent time. The apartment was wonderful and had everything we needed. Our hostess was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Howard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

The place was comfortable and clean. Would highly recommend the accommodation at Ocean Pearl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Groot Plesier Howard kom gerus weer.

Glyn J
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Thoroughly enjoyed our stay. My wife, brother, sister in law and myself really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Ocean Pearl
Pleasure, I am glad you enjoyed the space with your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Pearl, River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5430bf0d1c74db7ccd59b0ec3d6e50a82423d63fb7f691ebda092355d66a6631ea9f70b8011d54eb36676287cc8ac536a09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 Ocean Pearl River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.061628 23.369675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang