Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Pearl is in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die gewilde vakansiebestemming spog met 'n aantal natuurreservate, uitstekende voëlkykgeleenthede en asemrowende strande.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer terwyl die tweede badkamer apart is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die oopplan-leefarea maak oop op 'n balkon met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek, 'n speelgrond, braai-area en waskamer in die kompleks.

Doendinge in die area sluit swem, bootritte, visvang, gholf, voetslaan en skubaduik in, terwyl besienswaardighede in die area restaurante, kroeë, kunsgalerye en verskeie natuurlike besienswaardighede insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Pearl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8376d5d5b084c79e4b0d0c4827b8688b2dd1cbd370cfd9195e91598499026f517cecd7af342de59a2444e3f7ad8a774449f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Fascadale Road 70 Providence 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8869158 30.340884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang