Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloumagriet-singel 31, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Pearl is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Britanniabaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie eiendom net 1 km van die strand af is.

Hierdie eiendom kan altesaam 4 volwassenes en 4 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderruimte en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die solderruimte het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n stapelbed vir slegs kinders.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die ligging van hierdie eiendom is naby talle winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xKinderbank vir 2
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bloumagriet-singel 31, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloumagriet-singel 31, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd44c562cdf42b5e6e2fd5095d41e3cc54d8967d1199334599ee197601952bcf822822354846c73d29fcb3ff6e427ed39d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 31 Bloumagriet Crescent Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7285725 17.950267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang