Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Erich L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die huis laat dit soos vakansie voel. Ons het dit baie geniet en die huis gee jou 'n rustige vakansie gevoel. Die huis is baie goed gebou en gereed vir pret. Baie mooi skoon en veilig. Ons as gesin het dit baie geniet en kon regtig nie fout daarmee hê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Luukse skoon, gerieflike en veilige verblyf. Wat 'n ervaring. Skoon luukse verblyf met die beste ligging. Alles wat jy nodig het en 'n uitsig soos min. Sagte geraas van die see heeltyd in die agtergrond. Net wow wow wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantastic! We had an absolutely wonderful stay at Ocean Pearl Accommodation! The views were simply spectacular! The location was perfect, just a short walking distance from the beach. The place itself was immaculate. It was clear that a lot of care went into maintaining the cleanliness and overall comfort of the space. We felt right at home from the moment we arrived. A special mention goes to the outstanding assistance when I realized I had forgotten my rings. They quickly took action, ensuring the rings were safely retrieved and returned to me. Their commitment to excellent customer service is truly commendable. We are incredibly grateful for their help and from start to finish, they were professional, attentive, and genuinely caring. They went above and beyond to ensure our stay was perfect. Overall, our experience was fantastic, and we would highly recommend Ocean Pearl Accommodation to anyone looking for a perfect beach getaway. We can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende waarde vir geld. Fantastiese verblyf. Baie veilig. Silwerskoon. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlynne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Moderne huis met uitsonderlike see-uitsig! Ons het heerlik gekuier by Ocean Pearl! Die huis is goed toegerus, modern en die lieflike ligging is uitsonderlik. Ek sal verseker hierdie huis aanbeveel as jy op soek is na 'n moderne, veilige huis met 'n see-uitsig sonder weerga. Jy kan letterlik net afpak, want hierdie huis het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek of vakansie. 'n Stil en rustige buurt, het net bygedra tot die lekker slaap in die aande met die branders die enige welkome geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly, die huis het alles wat nodig is vir 'n gerieflike vakansie. Fantastiese huis om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitstekend en baie gerieflik. Fantasties plek ten volle toegerus. Sal net aanbeveel vir fans in elke kamer. Pragtige ligging en geriewe was baie goed. Skoon en netjies sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Beautiful & great location. We absolutely loved our stay at Ocean Pearl Accommodation. It was perfectly located to the beach, and to Wilderness, George & surrounds. The view from the balcony was stunning and the yard perfect & safe for our 2 dogs to be in. It could do with a couple of extra kitchen utensils & items, but that in no way spoiled our stay. The back up power system was a huge plus! We will certainly go back there for longer next time and recommend to our family & friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Relaxing and beautiful. We had a lovely time at Ocean Pearl. The view is amazing. The house is well equipped and very neat. We needed some things for the kitchen, and they made sure we got it within hours - great service. There is lots to do in the area too, and the beach, which is a few steps away, is amazing! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theron K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Ruim, netjies, veilig en what a view! Baie dankie vir 'n onvergeetlike week. Dit was lekker om elke oggend, met 'n koppie koffie in die hand, op die balkon te sit en uit te kyk oor die see! Die huis is duursaam en netjies ingerig met baie ruimte vir 8 volwassenes. Die binne braai en oopplan leefarea het gesorg dat ons 4 paartjies baie lekker kon kuier, al was die weer nie perfek gewees nie. Baie dankie. Ek sal Ocean Pearl beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf41f5eb8c4010b0ca935fd21ff6f4259c01d299ec3fdd8256ec3954be42492a75e7580d1f4888a8889e91b991a9be21ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 9 mense 22 5 1 5 1642 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004945914759 22.655496551216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang