Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Pearl Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 760 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Ocean Pearl Accommodation is 'n luukse selfsorgstrandhuis in Kleinkrantz in die hartjie van die Tuinroete met ongelooflike see-uitsigte vanaf die balkon en leefarea.

Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit het 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat slaapplek vir tot 2 kinders onder 12 jaar het. Die eerste badkamer het 'n aparte stort en die tweede en derde badkamer het elkeen 'n stort en bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea is op die boonste verdieping en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi. Skuifdeure maak oop op 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erich L
5.0
Die huis laat dit soos vakansie voel. Ons het dit baie geniet en die huis gee jou 'n rustige vakansie gevoel. Die huis is baie goed gebou en gereed vi...
Sien meer
Jul 2024
Naomi V
Gesin met tieners
5.0
Luukse skoon, gerieflike en veilige verblyf. Wat 'n ervaring. Skoon luukse verblyf met die beste ligging. Alles wat jy nodig het en 'n uitsig soos min...
Sien meer
Jun 2024
Monique J
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic! We had an absolutely wonderful stay at Ocean Pearl Accommodation! The views were simply spectacular! The location was perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Coen S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Fantastiese verblyf. Baie veilig. Silwerskoon. Het lekker gebly.
Mei 2024
Carlynne K
Saam met vriende
5.0
Moderne huis met uitsonderlike see-uitsig! Ons het heerlik gekuier by Ocean Pearl! Die huis is goed toegerus, modern en die lieflike ligging is uitso...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Pearl Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 760
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R 3 760
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 1642, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf41f5eb8c4010b0ca935fd21ff6f4259c01d299ec3fdd8256ec3954be42492a75e7580d1f4888a8889e91b991a9be21ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 760 per nag, vir 9 mense 22 5 1 5 1642 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004945914759 22.655496551216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang