Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Room @ 66 Fynbos

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 66, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Room @ 66 Fynbos is 'n knus kamer op die eienaar se perseel op die Pinnacle Point-gholflandgoed in Mosselbaai. Die kamer is ideaal vir gaste wat deur Mosselbaai toer en op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook borde, messe, vurke, wynglase en 'n mikrogolfoond.

Die kamer het ook 'n TV, yskassie gevul met 'n paar items, en 'n waaier. Die volle DStv-pakket, gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die landgoed bied 'n rits aktiwiteite vir beide vriende en gesinne wat lus is vir 'n lekker wegbreek. Verken die landgoed te voet, of bespreek 'n spabehandeling vir 'n lekker bederf. Die kamer is 'n kort afstand vanaf restaurante, die spa by die Garden Route Casino en die Zipline oor die see. Net 'n bietjie verder en gaste kan die lieflike restaurant en spa in die hartjie van die Pinnacle Point-gholflandgoed besoek.

Die gasteparkeerplek is ongeveer 30 m vanaf die ingang van die kamer, en is glad nie geskik vir persone wat moeilik loop of gestremdhede het nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
George D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, gerieflike en veilige verblyf. Die gasvrou was perfek en het mooi verduidelik wat alles beskikbaar is by Ocean Room @ 66 Fynbos. Ons het hee...
Sien meer
Jul 2024
Herman D
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in jare! Fantastiese standaard en baie goeie gasvrou / gasheer.
Mei 2024
Marne F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, netjiese verblyf! Heerlik gebly! Baie netjies en gerieflik! Baie vriendelik ontvang! Sal vir seker weer bespreek as ons in die omgewing is! B...
Sien meer
Mei 2024
Dave C
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet in Pinnacle Point. Pinnacle Point is a great location with total safety, peace and quiet. The host was kind and very he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Stefanie N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en stil omgewing! Soos wat ons daarvan hou! Dit was voorwaar baie aangenaam!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fynbos 66, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Room @ 66 Fynbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos 66, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb96fb10985e2315281aaa5792bf73a0b657424822bbf4034d181a7d61d0d0d8c5fa31669d4739c35c8d9e8c35f8eb86eb2d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 66 Fynbos Pinnacle Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.197569565685 22.093264583914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang