Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean Rush

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Herhaaldelik heerlik. Altyd aangenaam by Ocean Rush. Eenhede is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing! Amazing plek! Dis 'n baie oulike woonstel en Dave is so hulpvaardig. Sal enige tyd weer gaan en dit vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie vir die mooiste uitsig en gemaklike, netjiese geriewe. Vir seker een van die beste verblyf in KZN. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike rustige plekkie. Ons het heerlik gebly. En ons hondekinders het saam gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephny J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Met ons aankoms het ons 'n lekker bottel wyn ontvang. Wyn, son, see awesome! Ons het in die Dolphin-eenheid gebly. Mooi skoon en netjies. Pragtige see-uitsig. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Goeie oornag plek! Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker privaat met fantastiese see uitsig. Ja baie. Stoeplig was buite werking, TV se DStv op 'n stadium af. Baie trappe was bietjie veeleisend. Verder als reg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia Van Heerden V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die see is net nie loopafstand van die strand af nie. 495 m soos die kraai vlieg. 1 km om te loop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Heerlik rustig. Heerlike 2 dae weg van alles. Die instruksies was uitstekend, geen probleme met inboek nie. Beddens slaap heerlik en woonstel baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen-rylaan 26, Zinkwazi Beach, 4455, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec5cf6e1ca662ac76e525765c128b966484ba5fc056c4520ea36c7cceb30de452298cbed1e1ba6aea195722e0eb2e8d4704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 26 Glen Drive Zinkwazi Beach 4455 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.283241585445 31.439811075241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789